Wildnut Lodge and Game Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wildnut Lodge en Game Farm is slegs 12 km buite Louis Trichardt gelee en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir ’n groep vriende of 'n gesin wat saam reis. Die laaste gedeelte van die roete na die eiendom op 'n plaas word met grondpad bereik.

Daar is 4 privaat kamers in Wildnut wat koninggrootte-beddens en enkelbeddens het. Kamer 1 is die hoofslaapkamer en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n deur na die stoep. Kamer 2 beskik oor 2 driekwartbeddens en 'n deur na die stoep. Die kamer deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort met Kamer 3. Kamer 3 beskik oor 2 enkelbeddens en 'n deur na die stoep. Die kamer deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort met Kamer 2. Kamer 4 beskik oor 2 enkelbeddens en 'n suite-badkamer met 'n stort. Dié kamer is apart van die lodge geleë.

Doendinge op die plaas sluit stap, swem, kleiduifskiet, voëlkyk en wildritte in. Voorafgaande reëlings moet getref word. Braaigeriewe en romantiese etes in die bosveld kan vooraf gereël word.

Maaltye is op versoek beskikbaar en moet vooraf gereël word, anders is dit selfsorg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wildnut Lodge And Game Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za