Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildnut Lodge and Game Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Lodge 1 - Koninggrootte-kamer
Selfsorg
Lodge 2 - 2-Enkelbedkamer, gedeelde badkamer
Selfsorg
Lodge 3 - 2-Enkelbedkamer, gedeelde badkamer
Selfsorg

Lodge 4 - 2-Enkelbedkamer en en suite-badkamer
Selfsorg
Lodge 5 - Boonste kamer, gedeelde badkamer
Selfsorg
Lodge 6 - Boonste kamer, gedeelde badkamer
Selfsorg

Familiehuis - Kamer 1
Selfsorg

Familiehuis - Kamer 2
Selfsorg
Huisreëls

Neem kennis dat daar 4 km grondpad is om die lodge te bereik. Die grondpad is gepas vir enige voertuie. Maar gedurende die reënseisoen of wanneer reën verwag word, word dit voorgestel dat gaste 'n voertuig met hoë grondvryhoogte gebruik om toegang te verkry.
Tydens ernstige reënbuie (in uitsonderlike gevalle) kan 'n 4x4 voertuig benodig word.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmietfontein Farm, Louis Trichardt, 0920 , Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEyisZK75jSougZemAZUlB20DlhUM0EjWfMk91JKeTTN9CBMMsS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Palmietfontein Farm Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.047870680167 30.018137158712
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem