Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilgeboomsdrift Safaris

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zonica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Wilgeboomsdrift Safaris
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Doret F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doret F
Saam met vriende

Ons het so lekker gerus en sal beslis weer kom!

Was baie vriendelik ontvang. Aan al ons behoeftes is voorsien, soos en wanneer nodig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia J
Gesin met klein kinders

Luxury in the wild.

This was amazing, I definitely recommend it. There's plenty of wildlife, a well-run farm, wonderful hosts, and a very family-oriented and welcoming atmosphere. The kids loved it and so did the adults. We will be back! The entire family enjoyed the horse rides and beautiful scenery. It was possible to 'kuier in the bos' in luxury.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, heerlik stil, pragtige natuurskoon.

Elandskloof het als wat ons nodig gehad het; teen die water, geen muskiete, boma met baie vuurmaakhout, volop fotogeleenthede, Jacuzzi waar jy kan sit en sterrekyk, volop wild en rustigheid. Alhoewel dit 'n "werkende plaas" is, was die normale plaasaktiwiteite nie steurend nie. Binne het niks kortgekom nie - als wat mens nodig het, is daar. Jy moet net jou eet- en drinkgoed bring. Dit is ook heerlik ruim met ekstra slaapplek en 'n badkamer bo. Alles was skoon en netjies. Die Lombaards het ons gou laat tuis voel, selfs toe ons op pad was, wou hulle weet hoe laat ons sou aankom om seker te maak als is in orde. Hulle gasvryheid sukkel mens om elders te kry. Hulle het uit hul pad gegaan om te sorg dat ons gelukkig is met ons verblyf en ons sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda J
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Dit was 'n absolute fees. So gerieflik en skoon. Die natuur is ongelooflik. Mal oor julle plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend C
Gesin met klein kinders

Uitstekend, vreeslik lekker en baie rustige plek.

Personeel is vriendelik, hulpvaardig en baie aangenaam. Baie netjiese en rustige plek. Ons het dit so geniet. Personeel is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier. Ben en Monique het ons baie tuis laat voel.

Pragtige omgewing en met wild wat jou kom verras, was dit baie besonders. Blyplek is gerieflik en baie mooi. Ons kon lekker rus en ontspan, ideaal om van stadslewe weg te kom. Nogmaals baie dankie aan Ben en Monique.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus P
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier.

Pragtige fasiliteit met alles wat 'n mens benodig. Eienaars baie besorg oor gaste se welstand sonder om enigsins lastig te wees. Dankie hiervoor aangesien ons as gesin regtig op ons eie wou wees. Ons het die 11 dae regtig baie geniet en goed uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die beste waarde vir geld.

Ben, Monique en die span het uit hulle pad gegaan om ons te ontvang en die naweek te laat geniet. Van die aankoms tot die laaste dag was alles baie goed gekommunikeer. Die eenheid was baie netjies. Jy sal nêrens anders daardie rustigheid beleef met die seekoeie en wild wat so naby aan mens verby stap. Moenie verder soek na verblyf, die is die plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thasandran M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thasandran M
Gesin met klein kinders

Incredible.

Excellent accommodation, hands on owner with guests best interests at heart. Really enjoyed our stay in the well equipped chalet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naaupoort 2013 kr, 21 km vanaf die R101, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbcc7438d7d79bbffb5b9b222367e42c81af9a4d6234e223e2e954491963d5fd72144499683f529f1e98587323d329542d9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Naaupoort 2013 kr 21 km off the R101 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.523430575821 28.512469232082
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem