Constantia Akkommodasie by Willow Cottage | LekkeSlaap
+26

Willow Cottage

2 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Airlie-laan 9, Constantia, Kaapstad , 7865, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R810 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Willow Cottage is 'n lieflike, ruim tuinkothuis in 'n groen tuin in 'n pragtige rustige deel van die Constantia Winelands. Die selfsorgkothuis is semi-losstaande en privaat, met 'n aparte ingang, oprit en parkeerplek op die perseel. Die kothuis is ideaal vir besoekers aan Kaapstad of die sakereisiger.

Die oopplan-kothuis is lig, helder en gemaklik en het 'n koningingrootte-bed, sitkamer en kantoorruimte. Daar is 'n aparte goed toegeruste kombuis met 'n toonbank met 2 stoele. Die kombuis het 'n oondjie met 2 plate, 'n mikrogolfoond, elektriese braaipan, broodrooster en 'n ketel. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n privaat tuin met 'n bankie en 'n tafel en stoele om 'n oggendkoffie of somermaaltye te geniet.

Die kothuis het dubbel lessenaar vir skryf of werk en baie ingeboude kaste, sowel as 'n gemaklike bank en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Die slaapkamerarea het veilige en aantreklike luike wat totale privaatheid en sekuriteit bied. Al die ander vensters het deursigtige, veilige diefwering.

Wasgeriewe is 2 dae per week beskikbaar. Daar is toegang tot die wasmasjien in die hoofhuis. Die eiendom het 'n eie boorgat vir watervoorsiening wat die kothuis bedien.

Slaapplek

’n Bespreking by Willow Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Willow Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Airlie-laan 9, Constantia, Kaapstad , 7865, Wes-Kaap
  • Gaste dink Willow Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R810
per nag (plek vir 2)
was R900
Vanaf R810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Airlie-laan 9, Constantia, Kaapstad , 7865, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1MzY4YTkxLWFlNDUtNGRmNy1iOWE1LTIxOWMwOWU1NWIzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R810  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 9 Airlie Lane Constantia 7865 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.040757787218 18.435505830688
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za