Willow View Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Willow View Place is ’n selfsorghuis geleë in die sonderlinge dorpie, Rhodes. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en is ideaal vir ’n rustige wegbreek van die besige stadslewe.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het ’n dubbelbed elk en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk het ’n bad, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ’n stoof met ’n oond en ’n wasmasjien.

Die eetarea het ’n tafel met sitplek vir 6 en die sitarea het gemaklike banke en ’n kaggel vir die koue wintermaande. Daar is parkeerplek op die perseel.

Die dorpie Rhodes is bekend vir die jaarlikse sneeuneerslae gedurende die wintermaande. Die Bell Rivier is naby geleë en gaste kan gerus op dié rivier gaan tjoepry of vlieghengel.

Slaapplek

'n Bespreking by Willow View Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Willow View Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 150 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za