Clarens Akkommodasie by Willow Villas | LekkeSlaap
+78

Willow Villas

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Willow Villas
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Pierre G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre G
Gesin met klein kinders

Puik verblyf.

Dis veilig, stil, goeie meubels, bed fantasties, beslis een van die beste plekke vir selfsorg verblyf.

Dawn S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn S
Saam met vriende

Fantasties.

Dit was 'n fantastiese naweek, die verblyf is skoon en netjies, naby die dorp, maar ook nie te naby nie, alles wat oop- en toemaak en baie nice detail! Die kaggel was 'n wenner! Ek beveel dit vir enigiemand aan, oud of jonk.

Retha H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H
Gesin met tieners

Dit was ontspannend en heerlik!

Dis 'n heerlik huisie, wat goed toegerus is! Dis veilig en jy kan net ontspan. Hulle het die lekkerste handdoeke. Sal die plek vir enige een aanbeveel wat wil kom rus.

Elzanne V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne V
Gesin met klein kinders

Heerlike, skoon, netjiese toegeruste woonplek!

Die huis is goed toegerus met alles wat nodig is. Baie skoon en netjies. Duursame meubels. Heerlik ontspan met 'n pragtige stil en mooi omgewing!

Tania V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania V
Gesin met tieners

Mooi en gerieflike verblyf.

Eienaar was baie hulpvaardig. Tydens afwesigheid van skoonmaakdiens moet eenhede verkieslik behoorlik toegerus wees met alles om gaste sodoende in te staat te stel om self skoon te maak.

Delene V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene V

Wonderlike natuur, gerief en ruimte.

Dit was 'n heerlike ontspannende ervaring naby die natuur en die dorpie Clarens.

Simone M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net fantasties.

Pragtig, skoon, netjies en vriendelike diens. Beveel dit beslis aan en sal weer terug wees op ons volgende besoek aan Clarens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Simply amazing.

Beautiful, clean, well kept and friendly service. Definitely recommended and will return on our next trip to Clarens.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Derik S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derik S
Gesin met klein kinders

Fantastiese, moderne, skoon en warm verblyf.

Ongelooflik lekker gekuier en gebly. Huisies is netjies skoon en baie huislik. Diaan is ook 'n uitstekende gasheer. Kaggel wat brand met aankoms maak jou sommer dadelik welkom en tuis voel.

Ronèl D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronèl D

Gerieflik, skoon en ‘n rustige omgewing.

Ek kan die gerieflike huisie aanbeveel vir 'n klein gesin of groepie vriende.

Hannes D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek.

Dit was ons eerste besoek aan Clarens en moet sê dat Willow Villas is aanbeveelbaar vir jou verblyf. Die eenheid is baie netjies en skoon. Die ondervloerse verwarming was net die regte ding vir die winter. Ons sal weer kom kuier. Baie dankie, Diaan, vir jou vriendelikheid.

Tony H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tony H
Saam met vriende

Baie mooi plekkie.

Baie lekker gebly vir die naweek. Net een stort en toilet wat oukei is vir 'n gesin, maar vir twee couples is dit 'n bietjie van 'n problem. Baie lekker kaggel met baie hout beskikbaar. Sal weer hier bly.

Henriette J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette J
Saam met vriende

Baie netjies, skoon en mooi.

Die eenhede is baie mooi, skoon en netjies versorg. Die omgewing is pragtig, rustig en veilig. Sal graag weer daar wil gaan bly.

Andries N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Mooi, lekker, rustige plek waar 'n mens 'n heerlike naweek kan deurbring met vriende.

Charlotte L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L
Gesin met tieners

Wonderlik.

Welkome wegbreek in heerlike omgewing.

Meghan E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meghan E
Gesin met klein kinders

Perfect in every possible way.

Willow Villas was a perfect mid week get away for us. The unit was pristine and catered to our every need and desire. Our host was so friendly and utterly charming. The only negative was that we did not stay long enough to enjoy the immaculate and breathtaking surroundings. We are already planning our next stay.

Janneke W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janneke W
Saam met vriende

Very comfortable, good amenities, could be cleaner. Very helpful host.

We recommend a thorough cleaning at regular intervals, more than just a surface cleaning as stated in the pamphlet. Staff and host very friendly and helpful.

Marnel A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnel A
Gesin met klein kinders

Luukse verblyf in pragtige omgewing!

Ons het ons naweek by Willow Villas terdeë geniet. Dis 'n pragtige omgewing en baie veilig vir kinders om te speel, te stap en fiets te ry. Die eenhede is goed ingerig en die ligging is perfek.

Dylan G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location and accommodation, clean and well maintained.

Host was knowledgeable on the area, things to do, places to see. He was also helpful in posting us our kindle that we had mistakenly left behind.

Ray B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray B
Saam met vriende

Fantastiese naweek in pragtige eenheid op gholflandgoed, wat meer kan mens voor hoop?

Wat 'n wonderlike naweek. Het vroeg die oggend al SMS van Diaan die gasheer ontvang, hy het ons by die ingang ontmoet en saamgery na die eenheid toe. Die eenheid self is pragtig, skoon, netjies met 'n groot onderdakbraai-area met ingeboude braai. Lekker gholfbaan, veilige staproetes, 2 min se ry van Clarens se middestad, rerig 'n fantastiese blyplek wat naby aan alles is. Hierdie plek kry definiteif weer 'n besoek van ons af!

Annemart S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemart S
Gesin met klein kinders

Lekker gemaklik!

Dankie vir die gasvrye ontvangs en die netjiese eenheid! Ons het heerlik gekuier, lekker geslaap en veilig gevoel en al die nodige naweek-luukshede gehad en sal beslis weer kom kuier. Die kinders het ook die dubbelstort baie geniet!

Pieter P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nuwe, goed toegeruste eenheid vir perfekte verblyf.

Diaan is 'n ware gasheer en sy nuwe goed toegeruste eenheid met volledige DStv en braaigeriewe verseker steuringsvrye verblyf in die rustige deel van die gholflandgoed!

Elsabe R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe R
Gesin met tieners

Die verblyf was uit die boonste rakke!

Ons was tuis vir 3 dae in Willow Rest Villa A. Dit was die perfekte rusplek vir ons, weg van die besig stadslewe. Diaan het ons hartlik ontvang en baie welkom laat voel. Die dekor is baie keurig en die omgewing asemrowend! Die eienaar se doel is vir seker om die vakansieganger die beste van als te bied - van beddegoed, handdoeke tot kombuis toebehore en 'n daaglikse skoonmaakdiens.

Steven C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven C
Saam met vriende

Lekker gebly by Willow Villas.

Pragtige plek in Clarens!

Philippe B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philippe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Sien sterre.

Eric W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric W
Gesin met tieners

Baie mooi huis met moderne geriewe.

Lekker verblyf vir gesin in veilige landgoed. Pragtige omgewing met baie om te doen. Sal beslis weer kom.

Sibusiso N - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibusiso N
Saam met vriende

Great value for money. Good all around.

Probably the only thing to improve will be the provision of Wi-Fi.

Bp C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bp C
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs met alles wat nodig is. Baie veilig.

Ons kan Willow Villas met groot vrymoedigheid aanbeveel. Baie vriendelike ontvangs, netjies, niks ekstra nodig gehad nie. Pragtige en rustige omgewing om te bly, lekker staproetes in natuur. Ons sal vir seker weer van die plek gebruik maak.

Sharon V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V
Saam met vriende

Puik verblyf.

Luukse, bekostigbare verblyf. Uitstekende hulp van Diaan. Sekuriteit aangenaam en baie vriendelik en hulpvaardig. Prentjiemooi omgewing.

Wayne V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wayne V

Baie nice, warm water 'n probleem vir 4 mense, stoep met braai lek so dat ons nie kon braai nie a.g.v dak wat vol lek plekke was. Gee aandag aan dit en geiser asb.

Sorteer asb. afdak by stoep uit, dit het gereën en ons kon nie braai nie a.g.v dak wat orals lek. Geiser nie groot genoeg om 4 mense te akkommodeer vir bad/stort nie. Water gou koud.

Paula C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Dit het gereën en dit dak op die stoep lek, die braaier lek ook, die stortvloer kan bietjie geskrop word, verder alles baie lekker.

Charles S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenheid, heerlik gerus.

Mooi, stylvol, lekker warm in winter. Sentraal geleë. Ideaal vir wegbreek en weer jouself vind. Waarde vir geld.

Johan V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Baie skoon en goed uitgeruste eenheid.

Jannie V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing. Rustig.

Vuurhoutjies en koffie en suiker sou gaaf gewees het.

Willow Villas's terugvoer

Beste Jannie

Baie dankie vir die terugvoer dit word opreg waardeer, dit is ons hoop om aanhoudend ons diens te verbeter. Ook hoop ons dat ons gaste dit sal oorweeg om in die toekoms weer van ons gebruik te maak.

Tot ons weer sien
Vriendelike Groete
Willow Creek Villas

Willow Villas
Colleen R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen R
Saam met vriende

Baie indrukwekkend en gemaklik luuks.

Mees aangename verblyf, sal dit beslis aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very impressive and comfortable luxury.

Most enjoyable stay, highly recommended.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATCHcx4h14k55FFLHSF6DkbZC04AaWNSx9XkVezHjPtaQz4LIIh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 R712 Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -28.510629821432 28.432951553017
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za