Constantia Akkommodasie by Willow Way | LekkeSlaap
+13

Willow Way

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willow-weg 35, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Willow Way is 'n stylvolle selfsorgkothuis in Constantia in 'n rustige tuin met pragtige uitsigte op die Constantiaberge. Dié plekkie is net 5 minute van die Constantia Village-winkelsentrum af en 10 minute van 'n paar topwynplase af, soos Groot Constantia, Buitenverwachting, Steenberg en Uitsig.

Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste, is elegant gemeubileer en het 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met suiwer katoenlinne en digte gordyne wat die sonlig uithou. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte toilet. Die ruim badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, elektriese braaipan, ketel, broodrooster, ketel en tee en koffie. Verder is daar 'n gemaklike rusbank, platskerm-TV met volledige DStv en Franse deure wat na 'n stoep en 'n groot tuin lei.

Die kothuis het parkeerplek van die straat af en 'n aparte ingang. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis word 1 keer 'n week skoongemaak.

Slaapplek

’n Bespreking by Willow Way sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Willow Way
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Willow-weg 35, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Willow Way het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willow-weg 35, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiZWViYWVhLTkyODgtNDg0Yi1iZWQ1LTJlODI3NzhjMTM2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 4 persone) 8 5 1 5 35 Willow Road Constantia 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.04217 18.44058
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za