Willows Boutique Hotel
- 46 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Botterklapper and Nentabos Street, The Willows, Pretoria East, 0035, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The Willows Boutique Hotel is op 'n 2 hektaar landgoed teen die Bronberg Natuurreservaat in The Willows, Pretoria. Die hotel is rustig, gerieflik en 'n huis weg van die huis af. Dit is 'n lieflike geheim wat wag om met almal gedeel te word.
Die suites is individueel versier met 'n elegante en stylvolle gevoel. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met 4 DStv-kanale. Van die kamers het 'n uitsig oor die pragtige tuine.
Die Willows Country Lodge het 'n restaurant wat ontbyt, middagete en aandete bied. Ontbyt sluit 'n koue kontinentale buffettafel en 'n volledige Engelse ontbyt in. Koffie, tee en vrugtesap is ook beskikbaar. Die restaurant het 'n moderne Suid-Afrikaanse spyskaart.
Die boetiekhotel het 'n lughawe-pendeldiens, haarsalon, swembad, wasgoedgeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. WiFi is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié kamers het 2 enkelbeddens of driekwartbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met 4 DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R100.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R250.
Kontak ons asb. direk indien jy 'n stort of bad in jou kamer verkies.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers het elk 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R100.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R250.
Kontak ons asb. direk indien jy 'n stort of bad in jou kamer verkies.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Deluxe King-kamers is perfek vir paartjies en bied slaapplek vir tot twee gaste in elke eenheid. Die kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar vir gaste. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met 4 DStv-kanale in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R100.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R250.
Kontak ons asb. direk indien jy 'n stort of bad in jou kamer verkies.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Luukse 2-enkelbedkamers
- B&B.
- Luukse Dubbelkamers
- B&B.
- Luukse Koningkamer.