Beskrywing
Die eenheid bestaan uit 1 slaapkamer. Die eenheid bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Die eenheid is geskik vir oornagverblyf waar gaste nie maaltye hoef voor te berei nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolf, ketel en yskas in.
Huisreëls
Klein, vroulike honde word toegelaat mits daar vooraf gereël word.
Slegs gaste wat bespreek het sal op die perseel toegelaat word.
Geen ekstra gaste of besoekers sal toegelaat word nie.
Kinders onder die ouderdom van 2 en ouer as 14 is welkom.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bestaan uit 1 slaapkamer. Die eenheid kan gemaklik tot 2 gaste akkommodeer. Die slaapkamer spog met 'n muur wat deur die eienaar geverf is wat 'n sterrehemel voorstel en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het 'n wasbak en is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, ketel, lugbraaier, eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolf, lugbraaier, ketel en yskas in.
Huisreëls
Klein, vroulike honde word toegelaat mits daar vooraf gereël word.
Slegs gaste wat bespreek het sal op die perseel toegelaat word.
Geen ekstra gaste of besoekers sal toegelaat word nie.
Kinders onder die ouderdom van 2 en ouer as 14 is welkom.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bestaan uit 1 slaapkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het gerieflike slaapplek vir 2 gaste. Kinders onder die ouderdom van 2 en ouer as 14 is welkom. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, lugbraaier, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware en n hangkas. Die eenheid het leefarea en gemaklike stoele met 'n slim-TV, en internet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolf, ketel, yskas, Air Fryer en broodrooster in.
Huisreëls
Klein, vroulike honde word toegelaat mits daar vooraf gereël word.
Slegs gaste wat bespreek het sal op die perseel toegelaat word.
Geen ekstra gaste of besoekers sal toegelaat word nie.
Kinders onder die ouderdom van 2 en ouer as 14 is welkom.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Canterbury Bell, Veld En Vlei, Richards bay, 3900, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang