+61

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jacobus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Absoluut goeie gashere. Baie sentraal. Baie netjies en skoon. Maklik in een van die top drie plekke wat ek al ooit by gebly het. Skoon, netjies en gemaklik. Beste keuse gewees. Sal definitief weer by Be Our Guest bly wanneer ek in Richardsbaai omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Be Our Guest
Baie dankie, Jacobus, vir die resensie. Ons waardeer dit opreg. Dankie dat julle hier oorgebly het. Julle is altyd weer welkom.

Luitha D
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Fantasmagoriese verblyf en awesome gasvrou & heer! Heerlik! Van intrapslag voel jy so tuis en welkom. Geen aanstellerigheid en wat geadverteer word is wat jy kry! Hoogs aanbeveelbaar! Rustige, ontspanne atmosfeer, silwerskoon kamer, mooiste, rustige tuin om in te ontspan by swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Be Our Guest
Dankie dankie vir die resensie. Ons verwelkom julle ook weer hier. Dankie vir die kuier, en ook ons plek netjies gehou.

Andre C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie aangenaam. Baie lekker gebly. Die gasvrou en gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Baie oulike kunstige kamers. Die netheid onverbeterlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Be Our Guest
Dankie vir die puik resensie. Dit word hoog waardeer.

Betsie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Awesome. Pragtige plek. Eienaars so behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Relaxed! Very nice. Quiet and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Be Our Guest
Baie dankie vir die resensie, dit word opreg waardeer.

Elbie Annalize A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gevoel soos my huis weg van die huis. Baie lekker gekuier. Sommer na die ander kamers ook gekyk. Ek's mal oor die kreatiewe wyse waarop Soekie haar kuns uitleef in elke kamer. Die fyn detail het my beïndruk. Ontbyt, heerlik. Lekker gekuier saam met Soekie. Sal graag weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Be Our Guest
Baie dankie vir die goeie resensie. Dit word opreg waardeer.

Norman S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie aangename verblyf! Eenhede is baie skoon en netjies. Bed is baie gerieflik. Alles is nuut en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Be Our Guest
Baie dankie vir jul resensie. Jul altyd weer welkom.

Adriana B
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Absolutely amazing stay, we are so thankful and would recommend to anybody. Thank you for your hospitality; no request was too much for you guys. We already miss you guys. Again, thank you so much for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Be Our Guest
Baie dankie dat jul ons gekies het vir jul verblyf. Julle is enige tyd weer welkom. Dit was soos 'n familie kuier vir ons. Dankie.

Gys B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het baie lekker en rustig geslaap. Ons het baie lekker gebly by Windgatwyfie se huisie. Ons was aangenaam verras deur die gehalte van die akkommodasie met alles wat mens benodig en meer. Soekie het ons baie hartlik ontvang en tuis laat voel. Ons sal beslis weer hier wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Be Our Guest
Baie baie dankie, Gys. Dit was 'n plesier om jou hier te kon hê. Jy is altyd weer welkom.

Deon S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2024

Baie lekker. Baie vriendelik ontvang, baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sophia
Be Our Guest
Dankie, Deon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R860
10 % AF
R 860 R 774
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R860
10 % AF
R 860 R 774
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R860
10 % AF
R 860 R 774
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Canterbury Bell, Veld En Vlei, Richards bay, 3900, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f289f527f0ecc2e1a4af75b83ea91df0718a54b731c5facbec25cb441dc756bc7d345153f15cc22ae58e184617208f016a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R860 nouVanaf R774 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 16 Canterbury Bell Veld En Vlei 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.742101283142 32.059666046535
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang