Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
- Let asb. dat 'n grondpad van 8 km na die verblyf lei en dit is vir alle voertuie geskik.
- Besprekings kan net op dieselfde dag as die inklokdag gemaak word indien die huis of alternatiewe verblyf beskikbaar is vir gaste.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Rook is verbode in die huis.
- Geen buitensporige geraas word op die perseel toegelaat nie.
- Gaste word aanspreeklik gehou vir enige breekskade gedurende hul verblyf.
- Gaste sal beboet word indien die aantal gaste wat op die perseel bly die aantal gaste, soos op die besprekingsvorm aangedui, oorskry.
- Laat asb. die huis in 'n netjiese toestand agter. Alle eetgerei en breekware moet gewas en rommel in die drom geplaas word.
- Indien die huis in 'n bedenklike toestand gelaat word, word 'n addisionele skoonmaakfooi gehef.
- Bring asb. jou eie swem- en badhanddoeke, toiletware, toiletpapier, skoonmaakmiddels, vullissakke, houtskool, hout en DStv-dekodeerder en -slimkaart saam.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Eersterivier Road, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang