4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Corner of Hope and College Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Windsong Cottage bied luukse verblyf in Hermanus Sentraal. Die kothuis met 2 slaapkamers en 2 badkamers bied gemaklik slaapplek vir tot 4 gaste. Dit is stapafstand van die bekende kranspaadjie en die Ou Hawe, sowel as die meeste winkels en restaurante.
Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en het 'n gedeelde badkamer met 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis en -sitkamer bied verseker 'n gemaklike verblyf. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, met 'n 5-plaat-gasstoof, oond, yskas, ketel, skottelgoedwasser en wasmasjien.
Gaste kan vermaak op die TV en DStv in die sitkamer geniet. Die patio-area sluit 'n pragtige binnehof in met 'n ingeboude braai en piekniektafel met 'n sambreel slegs vir gaste.
Die kothuis het 'n gasgeiser, sowel as 'n omsetter vir beurtkrag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Corner of Hope and College Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Windsong Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Hope and College Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang