LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Windsong Living | LekkeSlaap
+40

Windsong Living

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorothy-weg 18, Heuningklip, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Windsong Living is op 'n 2,4 hektaar eiendom aan die voete van 'n berg wat bedek is met proteas in Heuningklip, Krugersdorp.

Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond en ruim ingeboude kaste met breekware, eetgerei en 'n skottelgoedwasser. Daar is tee en koffiem asook braai-toerusting. In die privaat binnehof is daar 'n Jacuzzi wat teen 'n ekstra fooi gebruik kan word.

Die sitkamer het 2 gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv en Netflix. Die rusbanke kan op versoek as slaapbanke gebruik word. Daar is ook Wifi.

Die eenheid word daagliks skoongemaak en het 'n pergola met 'n privaat braai-area en 'n omheinde binnehof. Windsong Living is troeteldiervriendelik en bied gebottelde water, ys en 'n sak hout.

Windsong Living is 3 km vanaf Cradlestone Mall, 2 km vanaf Pinehaven Life Hospitaal, 3 km vanaf Silverstar Casino en 15 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.

Die Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin en die Wieg van die Mensdom met 'n verskeidenheid restaurante is ook naby. Afleweringsdienste vir kitskos is ook in die omgewing beskikbaar, en kruideniersware kan vooraf bestel en opgetel word by die plaaslike winkel.

Slaapplek

’n Bespreking by Windsong Living sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Windsong Living
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Dorothy-weg 18, Heuningklip, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Windsong Living het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorothy-weg 18, Heuningklip, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA296384d462f0e7ae6c008ff7ec66dd0a23e312e6042879cfb0fe6c28819f81585dd30aa186c37e7da6576cf11a0917cb1a9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag(plek vir 4) 1 5 1 5 18 Dorothy Road Heuningklip 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.054722276861 27.804552821426
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!