LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+122
Lodge in Wes-Rand

Windsong LivingPrime picks icon.

Prime picks icon.


  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Dorothy Road, Heuningklip, Krugersdorp, 1739, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Windsong Living is geleë op 'n 2.4-hektaar eiendom aan die voet van die berge in Heuningklip.

Gaste kan ontspan in privaat verhitte Jacuzzis in een van die drie selfsorg-eenhede: Eagle Owl, The Nest, en Tree Living. Elke eenheid is individueel ontwerp en smaakvol versier.

Eagle Owl bied slaapplek vir tot vier gaste en beskik oor 'n koninggrootte bed en twee slaapbanke, ideaal vir kinders.
The Nest is ontwerp vir privaatheid en romanse en is 'n eksklusiewe, luukse dubbelverdieping-boomhuis.
Tree Living, argitektonies ontwerp met leer- en houtafwerkings, bied twee slaapkamers met onderskeidelik 'n koninggrootte bed en 'n koningingrootte bed. Dit sluit ook 'n volledige badkamer, sitkamer, eetarea en kombuis in.

Elke eenheid is toegerus met 'n moderne kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n watersuiweringstelsel. Gratis WiFi is beskikbaar, saam met die volledige DStv-pakket en toegang tot Amazon Prime, Netflix, Showmax en Disney+. Aangewese gratis parkering word vir elke eenheid voorsien, met Tree Living wat twee parkeerplekke bied.

Die eiendom werk op 'n 55 kVA-kragopwekker tydens beurtkrag en beskik oor gevorderde sekuriteitstelsels, insluitend gewapende reaksie, elektriese heinings en CCTV-kameras.

Elke eenheid spog met 'n privaat Jacuzzi, braaigeriewe, 'n dek en 'n konka-vuurput. Voëllewe wat gereeld op die eiendom gesien word, sluit in ooruile, kakelende koekoeke, loeries en yskasvoëls. Tree Living is troeteldiervriendelik, aangesien dit volledig omhein is.

Die verblyf is gerieflik geleë 3 km vanaf Cradlestone Mall, 2 km vanaf Pinehaven Life Hospitaal, 3 km vanaf Silverstar Casino en 15 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe. Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin, die Wieg van die Mensdom en 'n verskeidenheid restaurante is ook naby.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Kinderoppasdiens
Lughawe-vervoer op versoek

Kamers

Eagle Owl
Vanaf
Vanaf R2 980
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is gemaklik en modern gemeubileer en beskik oor een slaapkamer met lugversorging en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n skuifdeur wat oopmaak na 'n privaat Jacuzzi. Die kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser, mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, vrieskas, watersuiweringstelsel en 'n ysmasjien.

Die leefarea het lugversorging en bied gemaklike sitplek, sowel as 'n platskerm-slim-TV met die volledige DStv-pakket, Netflix, Disney+, Prime en meer. Die sondek beskik oor hangstoele, sonstoele en 'n konka-vuurput. 'n Tweede, onderste dek sluit braaigeriewe, 'n boma en buitemeubels in. Daar is ook 'n verligte dam met vloeiende water.

Die eenheid is nie volledig toegemaak nie en is dus nie ideaal vir troeteldiere nie.

Die eenheid word daagliks skoongemaak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Spa-bad, Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Kinderbank vir 1

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Verwarmer
Elektries, Gas, Buite
Volledige kombuis
Kombuisie
DStv
Stroomdienste
DisneyPlus, Netflix, ShowMax
Braai
Balkon
Stoep/Binnehof
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Badkamer
Badhanddoeke
Japon
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Verhitte handdoekreling
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Balkon
Warmbad
Jaccuzi
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Piekniektafels
Gesin & troeteldiere
Doeketafel
Op versoek
Kinderspeelarea
Gratis
Bababedjie
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Etenstafel
Sitplek vir 4
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Oond
Stoof
Broodrooster
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Noodhulpkissie
Besoekers toegelaat
Sekuriteitsalarm
Rookalarm
Slaapkamer & wassery
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Tuimeldroër
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Verwarmer
Elektries, Gas, Buite
Vermaak
DStv
Stroomdienste
DisneyPlus, Netflix, ShowMax
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Nagtelike tariewe sluit die eksklusiewe gebruik van die privaat jacuzzi vir die duur van u verblyf in. 'n Skoonmaakdiens is ingesluit. 'n Braai-aanvangspak met hout, houtskool en aanstekers is teen 'n bykomende fooi beskikbaar. 'n Konka is ook beskikbaar en maak 'n lekker Afrika-vuur onder die sterre.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

The Nest
Vanaf
Vanaf R2 980
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

The Nest is 'n romantiese kothuis met lugversorging wat slaapplek aan 2 gaste bied. Dit het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed op die boonste verdieping, 'n aantrekkamer en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n uitsig op die berg en oor die pekanneuteboord.

Die Nest het 'n oopplan-leefarea en -kombuis met rusbanke en 'n toonbank. Die kombuis is met al die nodige toerusting toegerus.

Buite op die groot dek is daar 'n privaat braai en 'n Jacuzzi. Die konka-vuur sal ook aangesteek word..

Die Nest is nie heeltemal omhein nie en nie ideaal vir troeteldiere nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Nagtelike tariewe sluit die eksklusiewe gebruik van die privaat jacuzzi vir die duur van u verblyf in. 'n Skoonmaakdiens is ingesluit. 'n Braai-aanvangspak met hout, houtskool en aanstekers is teen 'n bykomende fooi beskikbaar. 'n Konka is ook beskikbaar en maak 'n lekker Afrika-vuur onder die sterre.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Windsong Tree Living
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Windsong Tree Living beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n gasverwarmer, 'n infrarooi-verwarmer in die badkamer en elektriese komberse op die beddens. Die hoofslaapkamer het ook 'n lessenaar en 'n sitarea.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-sitarea, -eetarea en kombuis wat met moderne geriewe, insluitend 'n ysmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die sitarea het 'n leerrusbank en -stoele en 'n slim-TV.

Braaigeriewe en 'n konka-vuur is op die privaat dek beskikbaar. Tree Living is heeltemal omhein en ideaal vir gaste met troeteldiere.

Gaste het toegang tot 2 gratis, aangewese onderdakparkeerplekke naby die eenheid.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Nagtelike tariewe sluit die eksklusiewe gebruik van die privaat jacuzzi vir die duur van u verblyf in. 'n Skoonmaakdiens is ingesluit. 'n Braai-aanvangspak met hout, houtskool en aanstekers is teen 'n bykomende fooi beskikbaar. 'n Konka is ook beskikbaar en maak 'n lekker Afrika-vuur onder die sterre.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ester B
5.0
Lovely stay as always. The new upgrades are stunning, that bench! Staff and host. Lovely as always. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Kedibone S
Saam met vriende
5.0
Amazing. We had so much fun, would definitely do it again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Martin D
Gesin met tieners
5.0
Beste gastehuis in die omgewing! Asemrowende lekker blyplek. Die gasvrou is baie vriendelik en die blyplek is vreeslik mooi en ruim. Alles wat jy nodi...
Sien meer
Jul 2025
Kathryn M
Gesin met tieners
5.0
Luxurious, well-priced spoil stay. Wish for a longer stay. Highly recommend. Staff were super friendly, with a butler who would light a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
James H
Saam met lewensmaat
4.8
We had an absolutely wonderful stay! The service was excellent from start to finish, and honestly, I don’t understand why this accommod...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ester B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Lovely stay as always. The new upgrades are stunning, that bench! Staff and host. Lovely as always. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kedibone S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Amazing. We had so much fun, would definitely do it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Beste gastehuis in die omgewing! Asemrowende lekker blyplek. Die gasvrou is baie vriendelik en die blyplek is vreeslik mooi en ruim. Alles wat jy nodig het en meer. Die butler is baie behulpsaam en maak selfs vir jou vuur vir 'n braai. Sal definitief weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathryn M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Luxurious, well-priced spoil stay. Wish for a longer stay. Highly recommend. Staff were super friendly, with a butler who would light a braai for us and collect our groceries. The place is beautifully decorated and so luxurious that, for the price I paid, I was surprised at the details - like the bathroom heater and jacuzzi every night! Amazingly comfortable spoil of a stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2026

We had an absolutely wonderful stay! The service was excellent from start to finish, and honestly, I don’t understand why this accommodation isn’t already rated 5 stars. They went completely out of their way to make our stay special. They were incredibly welcoming, helpful, and thoughtful. They even arranged beautiful banners and balloons for my wife’s birthday, which was such a lovely and unexpected touch. It’s clear that they genuinely care about their guests and go the extra mile to make sure you have a memorable stay. We would highly recommend this place and will definitely be back! .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique L
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

You'll love this place; I absolutely recommend. The atmosphere was welcoming and comfortable, with well-appointed amenities that made our experience enjoyable. The host was friendly and attentive, ensuring all our needs were met. The location was perfect, offering easy access to local attractions. Overall, it was a memorable and relaxing experience that exceeded our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ester B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Appreciate the dedication of Mary and her staff, absolutely fabulous stay. Absolutely fabulous. Mary and her staff went out of their way to make it a special stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Baie lekker gebly. Baie mooi plek met goeie fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderful and relaxing. We had a fantastic experience with Mary and her team, stayed for 5 nights and we loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Windsong Living het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

30% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
20% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 3 aanbiedinge per maand.Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
25% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 20:00
Uitklok Voor 10:00
Eagle Owl
Selfsorg
The Nest
Selfsorg
Windsong Tree Living
Selfsorg

Nagtelike tariewe sluit die eksklusiewe gebruik van die privaat jacuzzi vir die duur van u verblyf in. 'n Skoonmaakdiens is ingesluit. 'n Braai-aanvangspak met hout, houtskool en aanstekers is teen 'n bykomende fooi beskikbaar. 'n Konka is ook beskikbaar en maak 'n lekker Afrika-vuur onder die sterre.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R2 980
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 980
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 980
per nag, vir 4 mense
Bespreek

18 Dorothy Road, Heuningklip, Krugersdorp, 1739, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06d0bb4a2c490385f42726735399541cad1619a13c1baadba5682b7490437a35d54b99ccb3652c9bd02db41462cc881061c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 980 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 18 Dorothy Road Heuningklip 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.054722276861 27.804552821426
Soek in 'n groter streek