- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Dorothy Road, Heuningklip, Krugersdorp, 1739, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Windsong Living is geleë op 'n 2.4-hektaar eiendom aan die voet van die berge in Heuningklip.
Gaste kan ontspan in privaat verhitte Jacuzzis in een van die drie selfsorg-eenhede: Eagle Owl, The Nest, en Tree Living. Elke eenheid is individueel ontwerp en smaakvol versier.
Eagle Owl bied slaapplek vir tot vier gaste en beskik oor 'n koninggrootte bed en twee slaapbanke, ideaal vir kinders.
The Nest is ontwerp vir privaatheid en romanse en is 'n eksklusiewe, luukse dubbelverdieping-boomhuis.
Tree Living, argitektonies ontwerp met leer- en houtafwerkings, bied twee slaapkamers met onderskeidelik 'n koninggrootte bed en 'n koningingrootte bed. Dit sluit ook 'n volledige badkamer, sitkamer, eetarea en kombuis in.
Elke eenheid is toegerus met 'n moderne kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n watersuiweringstelsel. Gratis WiFi is beskikbaar, saam met die volledige DStv-pakket en toegang tot Amazon Prime, Netflix, Showmax en Disney+. Aangewese gratis parkering word vir elke eenheid voorsien, met Tree Living wat twee parkeerplekke bied.
Die eiendom werk op 'n 55 kVA-kragopwekker tydens beurtkrag en beskik oor gevorderde sekuriteitstelsels, insluitend gewapende reaksie, elektriese heinings en CCTV-kameras.
Elke eenheid spog met 'n privaat Jacuzzi, braaigeriewe, 'n dek en 'n konka-vuurput. Voëllewe wat gereeld op die eiendom gesien word, sluit in ooruile, kakelende koekoeke, loeries en yskasvoëls. Tree Living is troeteldiervriendelik, aangesien dit volledig omhein is.
Die verblyf is gerieflik geleë 3 km vanaf Cradlestone Mall, 2 km vanaf Pinehaven Life Hospitaal, 3 km vanaf Silverstar Casino en 15 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe. Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin, die Wieg van die Mensdom en 'n verskeidenheid restaurante is ook naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mary Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 18 Dorothy Road, Heuningklip, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Windsong Living het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Dorothy Road, Heuningklip, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang