Windsor Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Windsor Cottage is ’n knus selfsorgkothuis vir 6 gaste in Barberton.

Dié kothuis is oorspronklik in die 18de eeu gebou en beskik oor 3 slaapkamers wat ’n volledige badkamer deel. Twee van die kamers het koningingrootte-beddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.

Die groot kombuis is toegerus met stoof, oond, mikrogolf, yskas en etenstafel. Daar is ’n TV met DStv in die sitarea.

Braaigeriewe is beskikbaar en daar is ’n berguitsig. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Barberton is aan die voet van die Makhonjwaberge geleë en bied verskeie doendinge. Gaste kan voetslaan of stap op die Mahonjwa Geo-voetslaanpad en die Queen Rose Voetslaanpaaie, deelneem aan die Gold Planning-toere, ’n ondergrondse myntoer doen of ’n myntoer tot in Bray's Golden Quarry.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Windsor Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za