+24

Winelands Golf Lodges 29

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winelands Golf Lodges, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 795 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Winelands Golf Lodges 29 is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die skilderagtige De Zalze Gholflandgoed, in die hartjie van die Stellenbosch Wynlande.

Perfek vir 'n romantiese naweekwegbreek, die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste in 'n enkelslaapkamer met lugversorging, wat met twee enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed ingerig kan word. Die en suite-badkamer het beide 'n bad en 'n stort. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea kombineer 'n volledig toegeruste kombuis met 'n eet- en sitkamer. Die kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien in. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n TV met volledige DStv-kanale en gratis WiFi.

Deure maak oop na 'n oordekte, gemeubileerde patio, wat 'n heerlike plek bied vir oggendkoffie of 'n aand-skemerkelkie terwyl jy die uitsigte oor die landgoed geniet. Die eiendom trek ook voordeel uit sonkrag-rugsteun vir ekstra gerief.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

David Geverifieer

Eiendomme 33

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Winelands Golf Lodges, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 795
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 795
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winelands Golf Lodges, De Zalze Golf Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf824c7ef339b3c823f5a212a0d1765cf43d8a485d5a36756faaffa2d23bd224730326ce1b14c2f76729590cf855b29117c73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 795 per nag (plek vir 2) Winelands Golf Lodges De Zalze Golf Estate 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.975206605595 18.831369611639
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang