Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wingerdzicht

The Garden Manor
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Garden Manor is n luukse plaashuis wat gelee is op n wingerdplaas ongeveer 10km vanaf Groblershoop en n klipgooi vanaf die Oranje rivier. Die huis is ideaal vir n groep of gesin van tot 8 en beskik oor 4slaapkamers,2 badkamers, n lekker groot kombuis en leefarea. Dit is toegerus vir selfsorg,maar breekware,eetgerei,linne en handoeke word voorsien. Die groot stoep en boma sal die gaste nie teleurstel nie en genoeg hout sal voorsien word vir n onvergeetlike kuier. Daar is ook n groot klimraam vir die kinders om te geniet.Buitelug-entoesiaste sal die stap- en fietsroetes waardeer. Hier kan jy jou skoene uitskop en bietjie vergeet van die gejaag van die stad en die natuurlewe ten volle geniet. Wat is nou mooier as die Noord Kaap se skitterende sterrehemel op n oop en helder aand?

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 8 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Let asb. daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die grondpad se toestand doen, aangesien dit onderhewig aan verandering weens onvoorsiene omstandighede is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 504, Wegdraai, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7c298c5a94d386f9fc77e7054f47027eab7861675aa965a0ca6f3b23be63c74d3a3c19c7c420f04c94ed0e28e961d4d05af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Perseel 504 Wegdraai 8850 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.844659135123 21.891662665773
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem