Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winrich Bushveld lodge

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beauty-straat, Winrich Bushveld lodge Plaas, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Winrich Bushveld lodge in Lephalale, Limpopo, bied slaapplek aan 12 gaste en is in die Bosveld geleë. Dit is ideaal vir paartjies en gesinne.

Die lodge beskik oor 6 slaapkamers en 6 badkamers. Drie van die eenhede het elk 'n koninggrootte-bed en die ander het elk 'n koningingrootte-bed. Elke eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond en stoof toegerus is. Die gemeenskaplike sitarea het 'n TV met DStv en Netflix, 'n kroeg, aparte toilet en eettafel met tee- en koffiemaakgeriewe.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Verder het die perseel 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en konferensiegeriewe. Aktiwiteite op die perseel sluit swem, voëlkyk, begeleide staptoere, wildritte en bergfietsroetes in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Beauty-straat, Winrich Bushveld lodge Plaas, Lephalale, 0555, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beauty-straat, Winrich Bushveld lodge Plaas, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc3eb79373bfe0f4f348def0e28b4015b8f1d472d1955b1058a3ce8046271a66a917bbd537bc7f0c1bd32450a13a7ee3c42c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) Beauty street Winrich Bushveld lodge Farm 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.512153034355 27.950605586373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem