Winter Hill Home
9 gaste
4 slaapkamers
5 beddens
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Sunbird Close, East London, 5257, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Winter Hill Home is 'n unieke en knus selfsorg-vakansiehuis in Gonubie, Oos-Londen, ongeveer 7 minute se ry vanaf Gonubie-strand en die Gonubie Gholfklub, en binne loopafstand van Kings Mall, 'n Caltex-garage en Kwikspar.
Die huis bied slaapplek vir tot 9 gaste en bestaan uit 4 en suite-slaapkamers en 'n ekstra slaaparea. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en bied slaapplek vir 2 persone. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en bied slaapplek vir 2 persone. Die derde slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en bied slaapplek vir 2 persone. Die vierde slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en bied slaapplek vir 2 persone. Daar is ook 'n slaaparea met 'n enkelslaapbank vir 1 ekstra gas. Elke en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV, en gratis WiFi word voorsien. Die eenheid is volledig lugverkoel.
Die eiendom bied ook 2 sitkamers, 2 patio- of buite-ontspanningsareas met sit- en eetplek, sowel as 'n swembad en 'n braai-area agter in die gebou.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 11 Sunbird Close, East London, 5257, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Sunbird Close, East London, 5257, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang