LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wisteria Lane Guest House | LekkeSlaap
+138

Wisteria Lane Guest House

  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinstraat 27, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 745 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wisteria Lane Guest House is in die buitewyke van die dorp Postmasburg.

Verblyf is beskikbaar in 16 kamers, elk met 'n privaat badkamers. Elke kamer het 'n kombuisie of gaste het toegang tot 'n ten volle toegeruste kombuis. Die kamers het ook lugversorging, WiFi en 'n TV met DStv kanale.

Daar is veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek. Die instansie het ook 'n tuin met braaigeriewe, en hout word voorsien. Die grasperk het sement tuinmeubels en 'n speelgrond omring deur 'n roos- en jasmyntuin.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Wisteria Lane Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Tuinstraat 27, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
  • Gaste dink Wisteria Lane Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 745
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 745
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinstraat 27, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7yPkeLaWBbveAI84xr7FOi1ccZRzD8pShypreUtZaRTnUTzscb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 745  per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 27 Tuin Street Postmasburg 8420 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.3314 23.061504
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!