Witgatboom Boskamp
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Vicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 108
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Nadia J - Mei 2024
Algehele gradering
Doodstil, geen lawaai. Geen karre.
Amelia V - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlike rusplek weg van die stad.
Gerhard F - Apr 2024
Algehele gradering
Aangename tyd gehad, gestap en uitkyk punt besoek wat oor die Waterberge uitkyk.
Jessica K - Mrt 2024
Algehele gradering
Weekend away.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie bly jy het jou tyd in die Bosveld geniet. Hoop ons sien jou spoedig weer.
Leon M - Mrt 2024
Algehele gradering
Vredevol, netjies en mooi. Wens wel mens kon self rond bestuur om wild te kyk.
Lees meerWitgatboom Boskamp se terugvoer
Goeienaand, Leon. Ons is bly julle het julle tyd geniet in die Bosveld. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Lindie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent place, good value for money, beautiful animals. The host was fantastic.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Thank you very much, Lindie. We are glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.
Johan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles was puik en deeglik. Baie dankie.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie Johan, dit was aangenaam om jou groep te akkomodeer. Hoop ons sien jou gou weer. Groete, Vicky Witgatboom Boskamp
Gerrit P - Feb 2024
Algehele gradering
Very accommodating.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Goeienaand Gerrit. Ons is spyt dat julle net 1 aand kon vertoef, maar ons bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Groete, Witgatboom Boskamp.
Rachel V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie aangename verblyf. Hier is jy net rustig en geniet die natuur om jou.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie dat julle Witgatboom Boskamp gekies het. Hoop ons sien julle binnekort weer, Rachel.
Louise V - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, mooi sonsondergange, genot en vrede.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie dat julle ons gekies het vir jul verblyf, Louise. Dit was aangenaam om jul hier te hê. Voorspoed vir 2024.
Estelle S - Nov 2023
Algehele gradering
Perfekte boservaring. Julle sien ons beslis weer in die toekoms!
Lees meerWitgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie, Estelle. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en jul te kon huisves. So bly jul het jul welverdiende rus op ons mooie Witgatboom Boskamp kom deurbring. Sien jul binnekort weer.
Rudolf K - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastic atmosphere.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Thanks for the review Rudolf.
Laurika T - Sep 2023
Algehele gradering
Om hier tot stilstand te kom, salig en so goed vir jou siel.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie Laurika, dit was heerlik om julle hier by ons te he en ons sien ook uit na vele meer in die toekoms!
Hannes N - Aug 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie Hannes, hoop ons sien julle weer!
Englie B - Jul 2023
Algehele gradering
Ongelooflike mooi chalets, in 'n pragtige omgewing met die beste diens wat ons in 'n lang tyd beleef het.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie Englie, dit was 'n plesier om julle hier te he. En dankie dat julle ons gekies het vir julle huweliksherdenking, mag julle nog baie gelukkige jare saam vier. Sien uit na julle volgende kuier by ons.
Danie N - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustig en lekker!
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Danie. Bly julle het dit geniet. Dit kan onmoontlik bedbugs wees, aangesien ons beddegoed daagliks gewas word. Dalk julle hondjie wat vlooie het? Maar ons sal nietemin daaraan aandag gee, baie dankie.
Deon O - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Thank you Deon!
Corrien J - Apr 2023
Algehele gradering
Rus en vrede.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie Corrien! Dit was heerlik om julle hier te ontvang, hoop ons sien julle gou weer
Jorsie B - Apr 2023
Algehele gradering
Was baie lekker tyd, baie rustige plek.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Jorsie, julle moet weer kom kuier
Bonita M - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige rustige, vriendelike en goeie waarde vir geld. Mooiste wild.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie Bonita, ons is bly julle het dit geniet. Sien julle weer binnekort.
Marie H - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig soos net die bosveld kan wees.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie Marie, ons sien uit na julle volgende kuiertjie by ons.
Derek V - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Hendrik T - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, stil en baie lekker omgewing.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Hendrik, bly julle het dit geniet.
Marthinus L - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, gasvry en netjies en skoon.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie, dit was vir ons n plesier om julle hier te he en te sien hoe julle die Bosveld geniet. Sien julle weer in die toekoms.
Gawie J - Nov 2022
Algehele gradering
Ongelooflike rustige kuier in 'n baie netjiese en goed beplande bosveldomgewing!
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie, Gawie. Ons sien uit na julle volgende besoek by ons. Dit was 'n plesier om julle hier te he.
Ruan K - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Ruan, ons is bly julle het dit geniet.
Maria V - Okt 2022
Algehele gradering
Werklik 'n tuiste in die bosveld.
Lees meerWitgatboom Boskamp se terugvoer
Pragtige beskrywing van hoe julle dit beleef het Maria! Dit was ons voorreg om julle hier te ontvang. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Dirk L - Okt 2022
Algehele gradering
Dit is baie mooi en ongelooflik rustig.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek by ons Dirk! Ons hoop om julle gou weer te sien
Ester H - Sep 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Linda-zané S - Sep 2022
Algehele gradering
Dit is beslis 'n plekkie vir rustigheid. Die personeel is awesome en uiters behulpsaam om jou kuiertjie die heel beste te maak.
Lees meerWitgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie Linda, dit is vir ons altyd 'n plesier om jou hier te akkommodeer en lekker om te weet dat ons diens en perseel geniet word. Ons sien uit na die volgende kuier.
Carel B - Aug 2022
Algehele gradering
Absoluut die geld werd.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie Carel, dit was lekker om julle hier by ons te he. Bring volgende keer die kinders saam.
Ramona M - Aug 2022
Algehele gradering
Wat 'n belewenis!
Lees meerWitgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie Ramona! Ons is so bly julle het dit so baie geniet en julle is enige tyd weer welkom by ons!
Amy K - Jul 2022
Algehele gradering
Excellent.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Thank you so much Amy! We appreciate your kind words and look forward to your next stay with us.
Janco P - Jun 2022
Algehele gradering
Baie mooi plaas.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie Janco, ons is bly julle het dit geniet by ons en sien uit na julle volgende kuier.
Roe-land A - Jun 2022
Algehele gradering
Peace and quiet in the Mookgophong Bushveld.
Lees meerWitgatboom Boskamp se terugvoer
Hi Roe-land, thank you for your review. Hope to see you again soon. Regards, Bertina and Andre.
Elize G - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker stil en rustig.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie julle dit was n plesier kom weer
Rene P - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlike, skoon chalet, stilte van die bosveld.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Middag Rene, baie dankie vir die terugvoer. Groete, Andre en Bertina.
Bets V - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer. Groete, Andre en Bertina.
Ina V - Apr 2022
Algehele gradering
Stil, asemrowend en fantasties.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie Ina.
Altyd welkom by ons.
Groete Bertina en Andre.
Lizel E - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike en hupvaardige diens, plek was netjies en skoon.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Groete en sien weer,
Bertina en Andre
Madelein K - Mrt 2022
Algehele gradering
Vinnige oorslaap tydens sport by die skool.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie Madelein.
Bly julle het julle kort kuier geniet. Sien gou weer.
Groete,
Bertina en Andre
Landie F - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige, rustige plek. Eienaars is so gaaf en vriendelik.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie. Graag sien ons julle gou weer.
Roy M - Feb 2022
Algehele gradering
A little piece of paradise.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Hi Roy, Glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon. Best regards Bertina and Andre.
Felix D - Feb 2022
Algehele gradering
Wou net êrens oorslaap vir 'n troue.
Erich L - Feb 2022
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese tydjie wat ons kon geniet het.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie Erich. Beste groete, Andre en Bertina.
Annamaria V - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig plekkie, kinders het dit vreeslik geniet.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie Annamaria.
Ek is baie bly julle het dit geniet. Sien gou weer.
Groete, Andre en Bertina.
Jaco C - Jan 2022
Algehele gradering
Rusting en still baie wild.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Linda-zané S - Jan 2022
Algehele gradering
Absolutely beautiful place. Neat and clean chalets. Staff are very friendly and helpful.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Thanks so much. Glad we will see you again.
Best regards,
Bertina and Andre
Dirk J - Jan 2022
Algehele gradering
Beste, lekkerste plek om te gaan rus.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie Dirk.
Sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete, Bertina en Andre.
Johann G - Des 2021
Algehele gradering
Uiters netjiese kamp met 7 chalets, goed toegerus.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie vir terugvoer,
Mense kan wel stap of met fietse ry.
Hoop ons sien julle weer.
Groete.
Charles G - Nov 2021
Algehele gradering
Baie mooi natuur en rustig, net nie vir kinders met al die dorings nie.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie
Peter T - Nov 2021
Algehele gradering
Really great place to stay for a bush experience close to Johannesburg.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Welcome, hope to see you again soon
Johann C - Okt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en blyplek was baie netjies en gerieflik. Die rustigheid was wonderlik.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie word waardeer
Dirk L - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig. Skoon en netjiese geriewe.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie.
Gerdre K - Sep 2021
Algehele gradering
Puik langnaweek in die hartjie van die bosveld.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie Marisa,
Lekker om julle hier te gehad het. Sien julle gou weer.
Groete
Bertina
Ryno S - Sep 2021
Algehele gradering
Net wat die siel nodig het.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie. Bly julle het dit geniet, hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Tjaart O - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie, hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Bertina en Andre
Quintin S - Sep 2021
Algehele gradering
Bekoorlik
Celeste H - Sep 2021
Algehele gradering
Saligheid in die bos
Pieter N - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige kamp. Die stilte is lafenis vir die stad-siel.
Melvena V - Aug 2021
Algehele gradering
Bos op sy beste!
Rita F - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was 'n rustige oorslaap op pad Tshipise toe. Die chalet was baie gerieflik en pragtig ingerig.
Charlene W - Aug 2021
Algehele gradering
Baie rustig, still - perfek vir 'n wegreek uit die stad.
Andre W - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies
Lees meerFrans P - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig en kalm en genoeg tyd om te rus.
Annemari P - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker bosveld-atmosfeer.
Elize M - Mei 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Rudi L - Mei 2021
Algehele gradering
Gesellig, gemaklik en baie mooi.
Maretha F - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig
Rietjie J - Apr 2021
Algehele gradering
’n Ervaring wat woorde nie kan beskryf nie.
Antoinette D - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Pebetse S - Mrt 2021
Algehele gradering
It was very cool.
Gisela P - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig gewees.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Ja, die lugversorgers vir die res van die eenhede is in die pyplyn. Ja, ons dorpie het maar meer kitskos eetplekke. Moontlik gaan die restaurant wat hier was, weer in bedryf kom. Dis hoekom die meeste Bosveld besoekers maar braai en lekker brunches maak.Ons hoop om julle weer te sien.
Tsolo S - Mrt 2021
Algehele gradering
Excellent Bushveld.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Thank you Tsolo. Glad you enjoyed it.
Louis D - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik stil, baie lekker gerus.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Ja, dit is iets om aan te dink en ons gaan werk maak daarvan.
Hulle is nogal erger as vorige jare en ons het al self deurgeloop.
Groete en ons hoop ons sien julle weer.
Patrys Ras
Maggie S - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie vir terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet.
Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Hendricus N - Jan 2021
Algehele gradering
Die atmosfeer en netheid en die natuur was ongelooflik!
Tammy G - Jan 2021
Algehele gradering
Loved it!
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Groete
Yolande P - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ons gaan kyk na die probleem en hoop julle kom weer hier ontspan.
Etienne V - Nov 2020
Algehele gradering
Awesome
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Bly julle het lekker gekuier.
Wimpie J - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Maureen N - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige plek, so rustig, beslis 'n besoek werd
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Aphiwe V - Sep 2020
Algehele gradering
Nice and peaceful
Hentia K - Sep 2020
Algehele gradering
BAIE BAIE BAIE LEKKER
Shirleen B - Aug 2020
Algehele gradering
Asemrowend mooi, en rustig.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie Shirleen. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te kon akkommodeer. Hoop om julle binnekort weer te sien.
Gerdre K - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlike naweek uit die boeke.
Lees meerAdele G - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig.
Robbie H - Aug 2019
Algehele gradering
Oukei.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Ursula. Die hout is ongelukkig 'n skaars en uitputbare natuurlike hulpbron en alhoewel ons 'n redelike hoeveelheid hout verniet verskaf, dui ons ook op die kwotasie aan dat addissionele hout teen 'n ekstra koste voorsien kan word. Dieselfde geld ook vir die donkies. Dit staan gaste egter vry om die donkie meer te stook net voor hulle warm water wil gebruik.
Ek vertrou dat julle steeds baie lekker saam julle familie gekuier het en uitgerus kon terugkeer stad toe.
Groete
Helena
Trunel R - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Chris H - Jun 2019
Algehele gradering
Idiale plek om 'n klein byeenkoms te hou.
Lees meerWitgatboom Boskamp se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Chris.
Daar is geen stortkoppe nie aangesien die water oor die klip loop, soos 'n waterval. Indien die kraan te groot oopgemaak is sal dit oor die glasdeur spat. As daar stortkoppe installeer word, sal die waterval effek wegval. 'n Baie klein vuurtjie is nodig om die water in die donkies te kook. Indien dit te veel gestook word kook die water by die drukpomp uit. Daar word dus net genoeg hout voorsien om die donkie vir die naweek aan die gang te hou. Ons vra om verskoning dat die hout nie genoegsaam aangevul is nie en sal dit in die toekoms beter bestuur. Ons is bewus van die donker water wat soms uit die donkies kom wanneer die kamp 'n rukkie nie gebruik was nie. Ek sal graag wil weet of die water die hele naweek modderig was en of dit net aanvanklik, sodat ons die probleem kan oplos.
Zalmari D - Apr 2019
Algehele gradering
Amazing verby. Die mooiste plek en so baie rustig. Sal beslis weer gaan.
Piet C - Des 2018
Algehele gradering
Visiting from UK, loved it!
Wessel J P - Nov 2018
Algehele gradering
Fantasties, rustigheid om van te droom.
Heiny B - Mei 2018
Algehele gradering
Klein kombuis-area. Die res is bakgat!
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Heiny.
Marius V - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlike, rustige, skoon verblyf.
Francois G - Nov 2017
Algehele gradering
Aangenaam en rustige verblyf met uitstekende gasvryheid.
Neels V - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Lees meerPiet V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees.
Andre V - Aug 2017
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Phillip B - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was regtig pragtig .
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien en dan, met die hele familie.
Gerhard K - Mei 2017
Algehele gradering
Die rustigheid van die plaas was so lekker, net wat 'n mens nodig het, die plaas is pragtig en netjies en die kamer is baie mooi en oortref jou verwagtinge van 'n boskamp.
Lees meerWitgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Hulde H - Des 2016
Algehele gradering
Heerlike wegbreek, baie gasvrye mense en gerieflik naby Pretoria.
Hantie M - Okt 2016
Algehele gradering
Wat 'n weggesteekte juweel in die hartjie van die bosveld!
Linette H - Okt 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie Linette.
Benedette V - Sep 2016
Algehele gradering
Onvergeetlike wegbreek!
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie Benedette. Ons sien julle graag gou weer.
Adéle D - Jul 2016
Algehele gradering
Excellent accommodation in the real bushveld.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Adele,
Thank you for your review. It was a pleasure to have you as guests.
Regards.
Witgatboom Bushcamp.
Louw P - Jun 2016
Algehele gradering
Die rustigheid is awesome.
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie Louw. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Julle is altyd welkom hier by ons.
Hantie P - Jun 2016
Algehele gradering
Bitter lekker gekuier!
Witgatboom Boskamp se terugvoer
Baie dankie Hantie. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en saam met julle te kuier.
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tobias-Zyn Loopplaas 739 JR, Grootvallei, Mookgopong, 0560, Limpopo