Witkrans Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Witkrans Guest Farm is 10 km van Middelburg af in die Oos-Kaap op die Cradock-pad (N10) geleë.

Dit het ’n volledig toegeruste kothuis met 3 slaapkamers en en suite-badkamers. Selfsorgverblyf is op aanvraag beskikbaar. Elke kamer het ’n kombuisie. Daar is ’n braaiplek en braaipakke is ook beskikbaar.

As jy moeg gery is en ’n blaaskans kort, draai af en kom ontspan. En as jy net van die dolle gejaag wil ontsnap en ’n bietjie in die natuur wil stap, is hierdie net die plek vir jou!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Witkrans Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za