+11

Witsand Woonstel 805

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 19 Beach Boulevard, Witsand 46, Table View, 0186, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Witsand Woonstel 805 is in 'n woonstelblok in Table View reg oorkant die strand geleë.

Die woonstel beskik oor 2 kamers wat 'n badkamer deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 driekwartbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort.

Die oopplankombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond. Gaste kan by die ontbythoekie eet of in die sitkamer voor die TV ontspan terwyl hulle eet. Daar is DStv en 'n DVD-speler. Die leefarea lei na 'n balkon wat 'n uitsig op Tafelberg en Robbeneiland bied.

Kaapstad bied verskeie besienswaardighede en doendinge soos wynroetes, die V&A Waterfront, Tafelberg, Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuine, strande en vele meer.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Abigail Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 8

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 19 Beach Boulevard, Witsand 46, Table View, 0186, Wes-Kaap
  • Gaste dink Witsand Woonstel 805 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 19 Beach Boulevard, Witsand 46, Table View, 0186, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmNGY4MWYzLTRkMzMtNDY0Yi04NTIxLWQwMTg0NTczODAxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 19 Beach Boulevard Witsand 46 0186 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.820269030137 18.475971687654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang