Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witsieshoek Mountain Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Devonia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 104

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 79 resensies vir Witsieshoek Mountain Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Warren W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren W
Enkelreisiger

Stay was comfortable, food was good, service was friendly.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald N
Saam met vriende

Onvergeetlike stilte.

Heerlike tyd gehad, twee van my vriende het wel in die 'backpacker' geslaap. Ek sal ten sterkte aanbeveel dat julle die padjies na die backpacker opknap, vuil, ruik na vis met oop stortreën langs die pad kamers toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Agnieszka T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Agnieszka T
Gesin met tieners

Lovely location ideal for hiking to upper parts of Drakensberg.

We stayed in one of the rondavels. The lodge is located in a very spectacular location with only few minutes' hike to the top of the mountain. The location is absolutely spectacular. The place is clean and quite well kept, although a couple of things could be improved (the curtain hook was missing and that's a very easy fix). The curtain in the door is very thin and does not block the light from the quite strong light outside, it would be good if those lights could be switched off (they appear to be permanently on). Food was nice, but the service in the restaurant was somehow slow and a bit unattentive. There is no self-catering facilities (perhaps the backpacker units have some), but this was not really a problem as the quality of the food was really good and there is plenty of tea and coffee. It would be nice to have a fridge for soft drinks in the room though. One thing that hikers should note is that this lodge is very high in the mountains - almost all hikes are downwards with steep climbs on the way up. Phase your strength accordingly as the return trip is a lot more tedious when you are tired. Despite the couple of small snags, we had a wonderful weekend and highly recommend the lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giepie E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Giepie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename kuier. Sal weer besoek. Sal net klein yskas en 'n kamer wou sien aangesien dit selfsorg is.

Yskas in kamer nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Prof. Hennie K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Prof. Hennie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Buitengewone verblyf in 'n skilderagtige omgewing.

Ons is 'n bungalow toegeken. Die verbyf is ruim en bevat alles wat nodig is. Die pendeldiens na die parkeerterrein van Sentinel Peak is 'n pluspunt. Dit is heeltemal afgesonder en sonder enige geraas of ander hinderlike dinge en met uitsonderlike uitsigte. Ontbyt is ingesluit en is smaaklik. Die enigste haakplek (letterlik) was die deur van die eenheid wat nie behoorlik gehang is nie en met baie moeite oop- en toegemaak moes word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antonie V

Exceptional location, sad reception.

The lodge is set against the awe-inspiring backdrop of the Amphitheater in the Northern Drakensberg. We overnighted in the Backpackers and found it spacious and neat. We used the shuttle service to the Sentinel gate which was very effective and on time. Sadly the reception was totally negative. The two ladies present did not greet us, nor smiled, rather gazed upon us as intruders. We left at 06:00 with the shuttle, and although our packed lunches (that was good) were ready, the reception was absent. Eventually, when she arrived late, she was still not greeting or even phased that she was late. This resulted in us leaving without proof of payments with the result that we had to pay additional fees for conservation. The additional fees for the hiking and conservation do not make any sense, looking at the state of the road, fences and tracks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Dit is 'n baie mooi omgewing en die geriewe gerieflik. Daar kan jy doen soos wat dit jou pas, net rustig wees of stap in die natuur vir die wat meer energie het. Selfs die omgewing besigtig, Clarens en Golden Gate is nie te ver daarvandaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak diens.

Geen yskas of mikrogolf in bungalow. Plek se onderhoud kort baie aandag. Spyskaart is baie eenvoudig met sommige items nie bskikbaar. Geen mikrogolf. Geen yskas vir water of kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, redelik alles wat jy wil hê.

Witsieshoek is skoon en netjies, maar kan hul eetsaal bietjie opknap deur die ou matte te vervang met iets meer modern soos teels of laminated floors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsigte oor die Drakensberge.

Witsieshoek Mountain Lodge is geleë reg langs n township/informal settlement. Die gevolg is gaste moet deur die dorp ry om by die lodge uit te kom. Daar is baie mense, kinders en diere in die pad. Mense met jaghonde en beeswagters stap baie naby die lodge. Daar is geen heining om die lodge nie, en enige iemand kan net in stap. Ons het nie veilig gevoel nie. Met die kort pas op tot bo by die lodge is die sandsteenberge langs die pad vol grafiti tekeninge en gebreekte glasbottels. Die geboue aan die buitekant is effe vervalle en verwaarloos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deniska B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deniska B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentinelverblyf.

Ons het baie lekker gebly. Net jammer die weer was bewolk en ons kon nie die uitsig van die amfiteater sien nie. Die weer was so lekker koel. Die kos en drankies was baie lekker gewees en goedkoop. Alles was perfek! Julle sal ons definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Gesin met tieners

Gemaklike verblyf met ideale ligging om Noordelike Drakensberge te verken.

Ons was 2 gesinne wat in die Backpackers akkommodasie gebly het. Alles was baie skoon, betjies en gerieflik. Die gemeenskaplike kombuis area wat gedeel word met ander stappers was goed toegerus. Die pad na Sentinel Parkering is ongelukkig steeds baie dseg op plekke. Ons kon reël dat iemand ons opneem om 3am, aangesien ons reeds 4am wou begin stap het. Ons is onseker hoekom ontbyt by alle verblyf opsies ingesluit is. Ons kon ook nie sien dat daar 'recycle' word nie en die werkers se 'ontspanningslokaal' (of iets), wat mens begroet met aankoms by die mooi Witsieshoek is werklik onooglik en gaan jammerlik agteruit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herma F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herma F

Vriendelike mense, pragtige ligging en lekker kos.

Baie vriendelike mense, baie behulpsaam en goeie kliëntediens. Pragtige ligging met die mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sieg J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sieg J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging is baie mooi. Naby staproetes.

Verblyf voel duur vir wat jy kry by lodge. Lyk my daar is konstant probleme met krag, maar hul het kragopwekkers vir basiese dienste. Area is baie mooi. Personeel was baie vriendelik. Kamer en kombuis was skoon. Pad om by die parkeerplek van Sentinel Peak uit te kom is aaklig, hulle kan gerus daarna kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige lodge in die berge.

Witsieshoek is 'n pragtige plek, hoog bo in die berge! Die eenheid was netjies en skoon en die bestuur tops. Die lodge is geskik as base camp vir stappers na die Sentinel Peak en omliggende roetes. Ons het van die bakkie shuttle diens gebruik gemaak na die Sentinel Parkeerarea, wat bygedra het tot die ervaring. Ons sal Witsieshoek beslis aanbeveel vir mense wat lief is vir stap en die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rynhardt B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynhardt B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location and great to have excellent hiking trials starting from your doorstep.

Great getaway for you and your spouse and Clarens is not too far away if you get bad weather on a day in the mountains. Also a nice location for backpackers, as well as a group of family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christin H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christin H
Enkelreisiger

Absolutely fantastic atmosphere.

This place is located within the mountains. The scenery is beautiful. I've been in the backpackers, the rooms are quite big enough. The room was very nice and clean. I had a beautiful view. There is a kitchen and common bathrooms that are really clean and shower stuff is provided as well. The restaurant has s great view and serves good stuff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerdus T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerdus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig tussen die berge.

Die berguitsig is prentjiemooi. Uitsig vanuit die Sentinel eenhede ook. Die eenheid kon skoner wees en die pad deur die informele nedersetting is uitmergelend. Ons sal dit egter met liefde weer aanpak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ella D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik, baie vriendelik en voorsien in ekstra behoeftes.

Ons het net nie goed gelees nie en het nie geweet dit is nie self-sorg nie, maar hulle het vir ons 'n braai na ons eenheid gedra maar kon ongelukkig nie braai nie weens weer. Sal definitief weer gaan soos ek sê. Om die Sentinel Trial te doen is 'n belewenis, die weer was net nie in ons guns nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig en heerlike kos.

Dit was 'n asemrowende uitsig van die berge en omgewing. Die ontbyt en aandetes beskikbaar is beslis waarde vir geld en smaaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-lynn V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean-lynn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid met ’n asemrowende uitsig.

Heerlike staproetes geniet. Goeie diens en heerlike kos by die restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jaco L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegte weer het die besoek erg gekniehalter.

Ons het bespreek in die Sentinel-eenhede absoluut vir die uitsig, maar het slegte weer gehad en het slegs sowat 15 m sig gehad wat absoluut nie die fout van die Lodge is nie!. Maar dit het gemaak dat ons meer krities na die geriewe / produk kyk, mens betaal 5 ster prys, maar kry bv. dieselfde ontbyt as die persoon wat die helfte van die oornagkoste betaal in goedkoper eenhede. Die uitsig alleen kan nie die waarde vir geld opmaak nie. Ek sal graag wil terug gaan, maar gaan dan definitief een van die goedkoper eenhede gebruik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clint R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clint R
Gesin met klein kinders

Awesomeness

Awesomeness, beautiful, wonderful, especially if it snowed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Leon W
Saam met vriende

Nie die beste verblyf.

Ons het in die backpackers gebly en die uitsig was great. Die kombuis is nie goed toegerus nie. Ons deur was gesluit toe ons uitgaan maar het oopgestaan toe ons terug kom. Die stort was verstop. Die lig by die stort is stukkend. Die badkamer se venster het nie glazing so is deursigtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rory I - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rory I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, well-positioned but lacking in certain ways.

Please note that if you are 2 people booking the basic accommodation (backpackers) at Witsieshoek (which is quite expensive), you will be subjected to other parties sharing the same confined places and ablutions. Not pleasant if such individuals enjoy all-night parties. The service was OK though they got our order wrong many times, the staff is very friendly. Location is brilliant of course and the atmosphere amongst hikers is great. I would recommend with reservations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felix D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Felix D
Saam met vriende

Goeie basis vir die asemrowende staproete.

Bennodig 'n 4x4 of voertuig met goeie grondhoogte vir die pad vanaf hotel tot waar die staproete begin. Daar is ook 'n pendeldiens vanaf die hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinhardt G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Reinhardt G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig maar het meer verwag.

Die ligging is fantasties en die uitsigte asemrowend. Maar eenheid vloere was nie mooi skoon nie. Daar is braaiers maar geen borde, messe en vurke of kombuis nie. Nie regtig 'n self-catering plek nie. Kos in restaurant is baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elana D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elana D

Beautiful location, great place if you are a hiker.

Suitable for hikers. Overpriced for what you get. Menu limited. No pool. No TV or WiFi in the rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heinrich J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en cozy. Die stap het ons verwagtinge oorskry!

Witsieshoek se Bungalow-kamers is baie lekker warm teen die snerpende koue daar buite. Baie eenvoudig met alles wat jy nodig het behalwe ‘n yskassie. Die koninggrootte-bed maak dit die moeite werd en slaap heerlik. Die bestemming is vir seker vir ‘n avontuurlustige paartjie of groep en mense wat gaan stap moes al vantevore dit gedoen het. Witsieshoek is vir seker die moeite werd, maar as jy nie stap in gedagte het nie gaan dit 'n vervelige plek wees. Die personeel is vriendelik en baie oulik. Restaurant is eenvoudig maar lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinhardt W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi.

Mooi uitsig, netjiese kamer, vriendelikste personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witsieshoek Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie ons probeer hard.
Groete,

Jan van Niekerk
General manager

Witsieshoek Mountain Lodge
Kobus B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring in die berge.

Pragtige uitsig oor die amfiteater vanaf die gerieflike Sentinel-woonstelle. Toegang tot die mees bekende staproetes in die berge. Sterk wind in Augustus. Die pad deur Phuthaditjhaba is besig en 'n effense beproewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witsieshoek Mountain Lodge se terugvoer

Baie Dankie.
Jan Van Niekerk
General Manager

Witsieshoek Mountain Lodge
Elri O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elri O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend in asemrowende natuurskoon.

Geselligheid, besonderse staproetes, gerieflike verblyf en heerlike kos. Dit alles met 'n perfekte ligging. Wat meer kan mens vra!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witsieshoek Mountain Lodge se terugvoer

Thank you for the nice review.
Jan Van Niekerk

Witsieshoek Mountain Lodge
Andrew D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Andrew D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plek om te oornag op dag 1 van jou toer na berge.

Glad nie baie om te doen as jy nie stap of bergklim nie. Dankie vir die bestuur om die lammergeiers vir ons te lok. Dit het ons verblyf die moeite werd gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met vriende

Warm hospitality with excellent service/assistance from all levels of personell at the resort.

It was a real treat from our arrival until our departure. Every single person at the resort were courteous and friendly. It is such a pity to drive through such a devastatingly poor area to reach such a natural splendour! The graffiti at the cave along the entrance-way to the resort is a shame. All that set aside, we will visit again and again for the spectacular views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greta J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Greta J
Gesin met tieners

Gerieflik en rustige omgewing.

Vriendelike en hulpvaardige personeel en alles is netjies en skoon. Voel net dat daar te veel basiese goedere uit voorraad was vir hierdie tyd van die vakansie, soos cappuccino (kan doen met 'n behoorlike cappuccino-masjien en nie kits-sakkies nie) en hout of steenkool vir die kaggel in die sitkamer. Al die restaurant se etes was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Elna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurskoon, maar sal nie aanbeveel nie, weens veiligheidsredes en instandhouding.

Mooi plek met baie potensiaal maar weens veiligheidsredes en gebrekkige instandhouding nie aanbeveelbaar vir reisigers nie. Warm water in storte maar min. Die paaie na Witsieshoek nie goed in stand gehou nie en graffiti teen die rotse afskuwelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalphine F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dalphine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het meer verwag van die akkommodasie, maar die uitsig is fantasties.

Ons in die hikers cabin oornag en die plafon en gordyne was stukkend. Daar was geen water en beurtkrag. Ons het toe oornag in 'n bungalow. Daar was geen gloeilampe in die lampies langs die bed nie. Die ontbyt en uitsig is fantasties, maar die akkommodasie is teleurstellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco Z - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam in 'n baie mooi omgewing.

Die personeel was baie behulpsaam en die akkommodasie skoon en netjies. Die kos was goed en genoeg! Ek wil voorstel dat daar badmatjies in die slaapplekke gesit word vir na bad en wanneer jy in die bed klim. Daar is slegs 1 TV in die sitkamer by die eetplek en sodoende kan slegs 1 persoon of groep persone TV kyk. Ek stel voor hulle installeer TV's in elke kamer omdat die aande lank raak na ete in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allen W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Allen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

All the potential in the world.

This place is situated in an enchanting area high up in the mountains, the scenery is magnificent and perfect for hikers. The rest of the establishment hasn't seemed to have been given much consideration though, it's more like a cheap back-packers lodge for wealthy tourists than the R1600 per night price tag would suggest to South Africans. Although the rooms are far from the restaurant you will find no bar fridge in your room. There are also no markers around the lodge indicating where hiking trails start or their duration, there's no curio shop if you forgot your hat or sunglasses and the meals are bland and choices are limited. The receptionist was very attentive and went out of her way to assist us during our stay which we really appreciated, the staff were friendly and the chalet we stayed in had double windows (some only have one) which provided beautiful views and was clean and spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bettina M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super host, especially Nelson caring for every request. Stunning location. 100% recommended.

Thank you!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende gasheer, veral Nelson wat na elke versoek omsien. Asemrowende ligging. 100% aanbeveelbaar.

Dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naweek-wegbreek.

Chalet was netjies en skoon. Kos by die restaurant was lekker smaakvol, en glad nie te duur nie. Die enigste negatief is dat daar geen televisie in die kamers is nie, wat die aande bietjie lank maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witsieshoek Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, opreg waardeur.

Nadine en personeel

Witsieshoek Mountain Lodge
Albert G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lê in die bed en kyk vir die berge.

Eish. Om by Witsieshoek Mountain Lodge uit te kom moet jy deur Qwaqwa ry. That is interesting, and rather sad. Maar as jy eers daar is vergeet jy heeltemal daarvan. Ons het in 'n chalet gebly vir 'n aand. Die views is amazing. Daar is paar nice stap roetes maar blykbaar moet mens Sentinel Peak toe gaan vir die regte roetes Tugela Fall toe. Om daar te kom kort mens hoë kar soos bakkie verkieslik, maar daar is transport soontoe en terug van Witsieshoek Mountain Lodge af, ons het dit net gemis. Staff baie vriendelik en restaurant het ook goed na ons gekyk met 'n lekker lunch en 3 course aandete. As ek my self kry sit ek staar vir die berge, ons het regtig gerus hier gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witsieshoek Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, ons waardeur dit baie.

Nadine en personeel

Witsieshoek Mountain Lodge
Nicole M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M
Gesin met klein kinders

Witsieshoek was an incredible stay for our family! Staff was very helpful and geared to serve guests!

The staff were amazing and served us beyond what we asked of them. Cabin was extremely comfortable and definitely worth the stay! Our boys were spoiled with amazing food which sparked their energy for hiking! And the views and stars were incredible. Definitely worth a visit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witsieshoek Mountain Lodge se terugvoer

Thank you, Nicki and family, for your wonderful review, much appreciated.
Jan, Nadine and Staff

Witsieshoek Mountain Lodge
Ansunette D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansunette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike lodge met uitstekende ligging.

Ons het ‘n goedkoper opsie gesoek vir 'n impulsiewe naweek weg. Die Hikers Cabin kon dit vir ons bied. Besonderhede waarvan ons egter onbewus was tot ons aankoms was dat die badkamers en kombuis gemeenskaplik is (nie ‘n krisis nie, maar tog iets waarvan mens vooraf bewus wil wees) en dat ontbyt ingesluit is (aangename bonus). Ons kamer se verf het bietjie afgedop en die gordyn was gedeeltelik los toe ons daar aankom. Alles was egter skoon, dit was lekker om die selfsorggeriewe te hê van die Hikers Cabin, die diens is goed en dit was ‘n ongelooflike wegbreeknaweek. Witsieshoek sal ons vir seker weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

The floor tiles and bathroom door were dirty.

We had a nice stay, but there is a lack of information about the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surita G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Surita G
Enkelreisiger

Voedsel vir die siel.

Die ligging maak op vir enige tekortkominge. Die ontbyt was baie vervelig en nie gemaak met 'n aanvoeling of liefde vir kook of kos nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant surprise.

Well situated for hiking. Friendly, helpful staff. Value for money. Good food. Next time I will be prepared for the 3 day hike from The Lodge over the Centinal through the Amphitheater to Mount Aux Source and back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frieda G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi!

Groot was ons telleurstelling toe ons daar aankom en sien dat die “large bungalow” eintlik 'n piepklein kamertjie is waar jy skaars om die bed kan loop met geen uitsig oor die mooi berge nie. Jan, die bestuurder van Witsieshoek was vol begrip vir ons dilemma en het sommer vinnig vir ons 'n plan gemaak. Die staf was net so behulpsaam en vriendelik. Ons “nuwe” kamer wat beskryf word as 'n “chalet” was beautiful met 'n stunning uitsig oor die berge. Ruim en privaat en perfek! Restaurant se pryse is baie billik en ek moes twee aande in 'n ry lam tjoppies eet, want dit was net so lekker. Witsieshoek sal ons definitief weer sien. Dankie aan Jan en al die staf wat uit hulle pad uit gegaan het om ons te akkomodeer. Sien julle gou weer. Ns: 'n Yskas in die eenhede en miskien 'n opsie om te braai sal 'n goeie opgradering wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika S
Saam met vriende

Baie gerieflike verblyf in 'n pragtige area.

Die chalet was skoon, goed toegerus en baie gerieflik. Die ontbyt wat by die verblyf ingesluit is was lekker en die diens in die restaurant en by ontvangs was baie goed en al die personeel baie vriendelik. Sal die Lodge definitief aanbeveel, veral vir besoekers wat die Mont aux Sources staproete wil doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle R
Saam met vriende

Mooi en gemaklik.

Ons ervaring by Witsieshoek was baie positief. Ons kamer was gerieflik, gemaklik en baie netjies. Personeel was vriendelik en kon help met aanwysings en enige vrae wat ons moontlik gehad het. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en baie lekker kos.

Die chalets is baie skoon, netjies en mooi. Pragtige uitsigte orals om. Die kos was heerlik en baie smaaklik. Regtig waarde vir geld vir die buffet. Baie vriendelike diens, oulike Afrikaanse bestuurders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine T
Enkelreisiger

The quality of the restaurant food was very disappointing.

See star-rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dave J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, good food, small but nice rooms (bungalows).

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kathy R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kathy R
Saam met vriende

Stunning mountain views. Had a wonderful stay!

Wonderful mountain resort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen S
Saam met vriende

Asemrowend!

Baie gerieflike akkommodasie. Uitsig was asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carol L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras, skoon en netjies.

Die verblyf is skoon, netjies en goed toegerus, die uitsig is pragtig en daar is heelwat staproetes om te volg. Die ontbyt ingesluit is 'n bonus. Sal weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arno L
Saam met vriende

Asemrowende staproetes.

Witsieshoek is baie goed ingerig vir stappers van enige ervaring tipe. Hulle wooneenhede is netjies en skoon en die staff is vreeslik hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico F
Saam met vriende

Gerieflike en pragrige kamers, heerlike kos in 'n pragtige plek

Baie lekker gebly. Kamers was baie mooi, skoon en gerieflik met asemrowende uitsigte. Die kos was niks fancy gewees nie, maar was heerlik gewees, ons het ons lippe afgelek. Daar was groot genoeg verskeidenheid om almal gelukkig en knuppeldik te hou. Die hotel is geleë in een van die pragtigste plekke in Suid Afrika, dit is regtig asemrowend. Ook nie baie ver van die Sentinel Car Park nie, ook 'n baie spesiale plek. Wonderlike naweek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde.

Heerlike wegbreek so na aan die natuur onder 'n sterrehemel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martiens B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martiens B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, nie so seker of dit heeltemal waarde vir geld is nie.

Kan meer met die ligging doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Florinda W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florinda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alhoewel ons in Aug daar oorgeslaap het het ons glad nie koud gekry in die gerieflike skoon moderne rondawel nie.

Goeie waarde vir geld. Die personeel is goed opgelei, ingelig, hulpvaardig en vriendelik. Ons blyplek was skoon, netjies en goed toegerus teen die koue op die berg. Die ligging is die beste eienskap van die oord. Die uitsig is asemrowend en ons het ook die bonus van 'n volmaan ervaar terwyl ons daar bo in die berg was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yvette R

Amazing, ligging stunning.

Die staproetes is pragtig en iets vir almal, die verblyf was netjies en die kos smaaklik. Die kospakkies kan beter wees. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Swak hotel.

Toe ons arriveer is ons in 'n plek sonder water geplaas, toe die water herstel is geen warm water. Ons is na 'n ander plek geskuif die water was kort kort af en die vloere was vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek om te bly vir stappers en bergliefhebbers!

Die mense is vriendelik en hulpvaardig! Kamers ruim en gerieflik! Die Restaurant se kos is goeie waarde vir geld! Die 7 km pad van Witsieshoek na Sentinel piek is bietjie rof op seker plekke vir sedan-voertuie, ry maar net stadig. Baie wonderlike staproetes is binne beryk direk vanaf Witsieshoek. Beste plek om te bly vir stappers en bergliefhebbers

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
At V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
At V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek lei af dat meeste mense gaan soontoe vir die stap, avontuur en ongelooflike uitsig, nie noodwendig vir kos en verblyf nie.

Definitief nie vir klein kinders nie - het baie jammer gevoel vir paartjies met jong kinders. Meer inligting sou waardeer word op webtuiste spesifiek vir nuwelinge by Witsieshoek i.v.m. stapvoorbereiding, Vertrekpunte, staptye en veiligheid / kondisie van roete (bv. ys op voetpaadjies is lewensgevaarlik vir onervare stappers, en mense met hoogtevrees moet dit nie aandurf nie). Aandetes is bietjie duur (±R160-00 p/p), en dit is 'n "set menu" (1x vleis, stysel, groente, slaai, nagereg en tee/koffie), nie 'n "buffet" nie! Kos was nietemin smaaklik en aanvaarbaar vir die meeste gaste wat ek kon aflei. Verblyf in "bungalo's" lewer ietwat min privaatheid a.g.v. dun mure tussen kamers (dus lawaai sensitief), maar nietemin aanvaarbaar vir 'n kort kuiertjie - soos iemand aan my verduidelik het; "...die plek is vir mense wat kom stap, nie noodwendig wat kom kuier nie..." Moet wel noem dat ons 'n onvergeetlike belewenis gehad het, veral met die sneeu op die berge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik O - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great service! Many thanks to Jan.

Witsieshoek Mountain Lodge is a great place to stay to head for the Sentinal Chain Ladder day hike! Also a special warm thanks goes to Jan for his superb service and always ready to give his advice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zsa-zsa J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zsa-zsa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskone plek vir goeie rus!

Pragtige, skoon en rustige verblyf. Perfek om weg te kom van die stad se geraas. Die amfiteater-stap word definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaime G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaime G
Gesin met tieners

It is a good place, but I think it is more suited to couples with no children.

The internet was not working in some places in general but they can improve.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana T - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana T
Gesin met tieners

We will definitely go back!

Best decision to sleep over after a long walk on a very hot day. The children enjoyed the view and the food served. Money well spent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy T - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasantly surprised by the upgraded resort and the enthusiastic management and staff.

A great base from which to hike and explore this mountain escarpment, with dramatic mountain scenery and many photo opportunities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Regard V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Regard V
Saam met vriende

Summery

Accommodation: 1 out of 10 - we stayed in one of the older units. ( Maluti . The water was undrinkable on the day of arrivial. We had to buy water from reception as the bar was closed. The entire carpet of the unit was really unpleasant to look at. And soaking wet. from corner to corner... quite disgusting to say the least. Beds was good. And we found a scorpion on our first night. Breakfast 10 out of 10. Lunch and Dinner. 5 out of 10. We had 2 lunches every time there was items missing from the bill. We had 2 dinners and with every dinner there was items missing from the bill. Staff. 10 out of 10. Every one was friendly. Hiking trails. 7 out of 10. The map we were handed. Reminded me of a Mac Donalds happy meal toy. a topographical map would have been much more helpful. The route that we walked was not clearly marked and we got lost for a number of km's before realizing. We did manage to make it back to camp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witsieshoek Mountain Lodge se terugvoer

We are so sorry that you were unhappy with the accommodation at Witsieshoek. The Maluti rooms were the last to be fixed up - and are now upgraded and are now really nice. We have also replaced the carpet floors with slate tiles to cope with the inevitable problems associate with mountain rains and guests arriving back drenched from their hike. We do hope you will visit us again, and enjoy the upgraded accommodation.

Witsieshoek Mountain Lodge
Kaiye L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaiye L
Gesin met klein kinders

A good place to live.

Good location and beautiful views!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lerika F - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lerika F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige omgewing en lekker staproetes.

Dit was presies wat ons gesoek het. Dit is geen "fancy" verblyf nie (ouer eenhede nog nie opgegradeer nie), maar elke eenheid kyk uit oor die pragtige bergreeks. Jy hoef slegs uit jou deur te stap en dan is jy op die staproete. Die kamers is primitief met slegs 'n ketel (geen yskas, mikrogolfoond, ens. nie).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witsieshoek Mountain Lodge se terugvoer

Beste Lerika,

Ons is so bly dat julle Witsieshoek geniet het. Al die eenhede is nou reggemaak. Die chalet en rondawel kamers is nie ingerig vir selfsorg nie, dus kan gaste gebruik maak van die restaurant vir etes. Ons hoop om julle weer te sien.

Witsieshoek Mountain Lodge
John W - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John W
Besigheidsreis

Great Place

Used the Witsieshoek as a base camp for area backpacking trip. Rooms were great, and Kevin the manager was fantastic. I will be back for the amazing view!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witsieshoek Mountain Lodge se terugvoer

Great to know you enjoyed your stay and we look forward to seeing you again.

Witsieshoek Mountain Lodge
Arjan V - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arjan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Kyk na die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R57, Witsieshoek, Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkYWFjZDQ4LTFiZWItNDg2Mi05NjgwLTVkNWQzYTE2ZDg2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 R 57, Witsieshoek Phuthaditjhaba 9869 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.685815527819 28.900072120377
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem