Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witteklip Farm House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Langs Rooslaan, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 510 per nag, vir 24 mense

Beskrywing

Witteklip Farm House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis met 'n groot solderarea aan die voet van Kogelberg in Kleinmond. Die huis bied manjifieke uitsigte op die berge en spog met 'n houtdek met 'n uitstekende uitsig oor die kusgebied. De kus het onlangs 'n erge brand beleef, maar die uitsig van die dek af is steeds skouspelagtig.

Dié huis teen die berg het slaapplek vir 24 gaste in 3 slaapkamers en 'n groot solderarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 4 enkelbeddens, 1 dubbelbed en 1 koningingrootte-bed, 2 stapelbeddens en 6 ekstra enkelmatrasse in die solderarea. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 2 yskaste, 'n gasoond, stoof, 'n skottelgoedwasser en 'n mikrogolfoond in. Daar is ook 'n kaggel in die leefarea vir koue winteraande, en die huis het gratis WiFi. Ontspan op die houtdek langs die swembadjie, of gooi 'n vleisie oor die kole by die braaiarea.

Daar is wonderlike staproetes op die plaas en dit is 3 km van die dorpie af vir voorrade.

Slaapplek

’n Bespreking by Witteklip Farm House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 16 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
2 xStapelbed
6 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Witteklip Farm House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Margot Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 3

Ligging

  • Langs Rooslaan, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Witteklip Farm House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 510
per nag, vir 24 mense
Vanaf
Vanaf R7 510
per nag, vir 24 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Langs Rooslaan, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3d2eb1ac6dc0c2eae2b309dd1b74d66949141da2e5b14a1c026b3d4a005fdfca6022f1c49a6f633b04784a1fee2d7b403fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 510 per nag, vir 24 mense 24 5 1 5 Off Roos Avenue Heuningklip 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-18:00 17:00 -34.32429457006 19.046193495695
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem