2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the N7, Witwater Farm, Garies, 8220, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Witwater B&B bied gerieflike verblyf in die hartjie van die Kamiesberge, 45 km vanaf Garies.
Verblyf beskik oor 'n lieflike kamer met slaapplek vir 2 gaste en 'n en suite-badkamer. 'n Yskas, stoof en 'n mikrogolfoond is beskikbaar en ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Gemeenskaplike braai met vuurmaakhout is beskikbaar.
Gaste kan die plaas verken, blommekyk tydens die blomseisoen of 50 km ry om Kamieskroon te besoek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Liezel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the N7, Witwater Farm, Garies, 8220, Noord-Kaap
- Gaste dink Witwater B&B het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N7, Witwater Farm, Garies, 8220, Noord-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang