Wonder by the Sea
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lagoon-rylaan 86, Hawaan View 5, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wonder by the Sea is 'n lieflike tuinwoonstel in 'n veilige gebou op die strandfront in Umhlanga Rocks. Die kompleks is 300 m van die strand af geleë, wat dit die ideale basis maak om die area te verken.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid is met lugversorging, 'n mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskassie, lugbraaier, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die slaapkamer het ook 'n TV met DStv-kanale. Verder is gratis WiFi en 'n lessenaar ook beskikbaar.
Daar is 'n privaat tuin met 'n tafel, stoele en 'n Weber-braai. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n muurbalbaan. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Pools
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Liesl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 86, Hawaan View 5, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Wonder by the Sea het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lagoon-rylaan 86, Hawaan View 5, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal