+58
Selfsorg in Marlothpark

Wonderviews Hedgehog

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.0
Veiligheid
5.0
Madelein D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2026

Beter voorsorg maak eienaars, sorg dat huis leefbaar is. Toilet was verstop, kon nie gebruik. Septic tanks is geblok - reuk was vreeslik! Swembad was grasgroen - soos 'n dam.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Annalie
Wonderviews Hedgehog
Hi Madelein. Dankie vir jou resensie. Jammer vir die ongerief wat veroorsaak is. Ons het soos bespreek, die toilet laat regmaak die dag toe julle uitcheck. Oor Desember is dit nie altyd moontlik om dadelik iemand uit te kry nie, omdat die meeste mense toe is. Die hele rioolstelsel is nou reggemaak en die probleem is opgelos. Met die verskriklike baie reën in die laeveld is dit ook uitdagend om swembaddens skoon te hou. Dit lyk nou baie beter en die swembad is blou. Ons belowe om volgende keer beter voorbereid te wees.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 68

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

930 Hedgehog Street, Marloth Park, 1335, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe01aacf45bde9d01d0e1d03512cafd1d07fb670791f86bce43c42c315fb2a384efcb935e0e526c7bf6464e1c75807608e94b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 930 Hedgehog Street Marloth Park 1335 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.374781198491 31.765149737434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang