- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Draad Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Woodhills Gastehuis bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf in Piet Retief. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Elke kamer het sy eie badkamer. 1 kamer het sy eie kombuis, die ander een het 'n balkon. Terwyl die 3 oorblywende kamers 'n kombuis deel. Elke kamer het 'n yskas en koffiemaakgeriewe.
Battery-rugsteun vir ligte tydens beurtkrag
Daar is gratis WiFi en 'n slim-TV.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 21 Draad Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Gaste dink Woodhills Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Draad Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang