Woodpeckers Guest House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Dubbelkamers met tuin-uitsig
- Slegs die kamer.
- Gesinskamer
- Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt en aandete is teen ’n ekstra koste beskikbaar.
’n Pendeldiens kan teen ’n ekstra fooi gereël word.
Geen partytjies of funksies word toegelaat sonder vooraf reëlings nie.
Slegs geregistreerde gaste word toegelaat.
Parkeerplek is verniet beskikbaar vir hulle gaste
Sit asb. die ligte en lugversorging af wanneer die eiendom verlaat word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Stilte moet vanaf 21:00 gehandhaaf word. Respekteer asb. die bure.
Enige breekskade moet dadelik aan die eienaar vermeld word.
Diefstal sal aan die polisie gerapporteer word.
Enige besittings wat by die eiendom gelos word sal op gaste se eie rekening terugbesorg word.
Gaste moet die instansie hanteer asof dit hul eie huis is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodpeckers Limb-straat 174, Hazyview-Vakansiedorp, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang