6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2444 Woodpecker Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Woodpecker's Hollow is 'n bekoorlike selfsorghuis, ideaal geleë in Marloth Park, met 'n ruim oordekte patio en 'n sprankelende blou swembad, wat dit ideaal maak vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie eiendom kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook lugversorging en 'n koningingrootte bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Hierdie 2 slaapkamers maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is 'n deurloop vanaf die hoofslaapkamer.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en sitkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het sitplek vir 4 en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeure is die patio met 'n buite-eetkamertafel en 'n ingeboude braai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marselle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 2444 Woodpecker Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Woodpecker's Hollow het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2444 Woodpecker Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang