10% af Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vanaf 15 Jan 2020 tot 31 Des 2020.
Glen Marais Akkommodasie by Woodpecker's Inn Guest House | LekkeSlaap
+78

Woodpecker's Inn Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Woodpecker's Inn Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Magda N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda N
Gesin met tieners

Baie rustig en privaat.

Baie aangenaam en hulpvaardig, baie tuis gevoel.

Woodpecker's Inn Guest House's terugvoer

Baie dankie vir jou kommentaar ons waardeer dit opreg.
Ons sien uit na julle volgende kuier.

Woodpecker's Inn Guest House
Nellie L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nellie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Heerlik gebly, baie netjies en diens baie goed. Ligging ook perfek.

Woodpecker's Inn Guest House's terugvoer

Ons is baie bly dat julle dit geniet het by Woodpecker's Inn.
Ons hoop ons sien julle sommer vinnig weer.

Woodpecker's Inn Guest House
Erns C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erns C
Gesin met klein kinders

Gasvry

Baie vriendelike ontvangs en 5-ster gasvryheid. Dit is van nou af ons eerste keuse vir verblyf in die Johannesburg-area.

Woodpecker's Inn Guest House's terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet! ons hoop om julle sommer vinnig weer te sien!

Woodpecker's Inn Guest House
Alf & Gill M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alf & Gill M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant and homely atmosphere although parking is a little tight if you have a large vehicle.

See stars below

was R980
Vanaf R882
per nag (vir 2 persone)
was R980
Vanaf R882
per nag (vir 2 persone)
was R980
Vanaf R882
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driedoringlaan 29, Glen Marais X1, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqr9zMdph17NIUHah9YbAwbm1HnFc6f4QeJquxPjDIJS4hX29Ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R980, nou Vanaf R882  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 29 Driedoring Avenue Glen Marais X1 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.073058515551 28.249057531357
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za