Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- 2-Enkelbedkamers
-
Volle Engelse ontbyt
WiFi
Tee- en koffiemaakgeriewe
DStv-Hotelpakket
Strykyster en -plank
TV
Haardroër - Dubbelkamers
-
Volle Engelse ontbyt
WiFi
Tee- en koffiemaakgeriewe
DStv-Hotelpakket
Strykyster en -plank
TV
Haardroër - Dubbelkamers met 'n bad en stort
-
Volle Engelse ontbyt
WiFi
Tee- en koffiemaakgeriewe
DStv-Hotelpakket
Strykyster en -plank
TV
Haardroër
Huisreëls
'n Lughawependeldiens is teen R190 per rit voor 19:00 en R290 tussen 19:00 en 05:00 beskikbaar.
Stuur asb. jou vlugnommer en aankomstyd as ons dit vir jou moet reël.
Ekstra ontbyt is beskikbaar teen R100 per persoon.
Aandete is beskikbaar op versoek. R200 per persoon (Geen aandete op Vrydae, Saterdae en Sondae).
Ontbytpakkies is beskikbaar.
Middagetepakkies teen R100 per persoon.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R300 (as hulle saam met hulle ouers in 'n kamer bly).
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Driedoring Avenue, Glen Marais X1, Kempton Park, 1619, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang