LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+9
Selfsorg in Panorama

Worcester Selfsorg Kothuis   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elmarie S
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Jy kan gerus by hulle bespreek, goeie waarde vir jou geld. Die verblyf was baie netjies, die kothuis het als wat jy kan benodig. Pragtig versier en gerieflik ingerig. Die beddens slaap baie lekker, dis 'n stil omgewing. Ons het baie lekker en rustig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Sal weer daar oor bly, vriendelike gasvrou. Baie lekker gebly. Plek is lekker ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Ons het net een nag daar geslaap, sou graag langer wou bly. Baie lekker gekuier. Die eenheid is gerieflik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

What a great place to stay. All included and easy to access. Quick stay over in Worcester for a family visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawne M
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Good stay with all modern convenience. It was peaceful and comfortable with good hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

N mooi moderne kothuis wat netjies, skoon en veilig is. Dankie vir verblyf. N mooi moderne kothuis wat netjies, skoon en veilig is. Dankie aan gasheer vir verblyf, sien weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina P
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Ons was aangenaam verras en het heerlik gebly. Ons het heerlik gebly, is vriendelik ontvang en was aangenaam verras met die waarde vir geld! Sal beslis weer daar oorbly en enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Great place to stay. Very nice place. Everything you need. Good location to where we wanted to be. Sanet is very friendly and helpful. One suggestion, not a complaint, if there could be an option of softer pillows. Other than that, it was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem A
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie rustige area en ons het die kuier vreeslik geniet. Ek en my eggenoot het die wegbreek terdeë geniet. Sanet, ons gasvrou, was baie behulpsaam in alle aspekte. Sal definitief weer van die verblyf gebruikmaak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Kon rus na 'n lang dag op die pad. Dankie. Dankie, was perfek vir ons doel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

25 Otto du Plessis Street, Panorama, Worcester, 6850, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd37cfaff71014aba3d97daa2d9487dd20da63bb5214b64af6ee4e03c638de57d2ae729c848bc510be413400cc9d6fbd99ded?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 41 5 1 5 25 Otto du Plessis Street Panorama 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.6187469 19.4553093