+9
Selfsorg in Panorama

Worcester Selfsorg Kothuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lynette V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Kon rus na 'n lang dag op die pad. Dankie. Dankie, was perfek vir ons doel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie vriendelik ontvang en baie netjies en skoon. Ons is baie vriendelik verwelkom en die gasvrou het opgevolg om te hoor of ons enigiets nodig het. Enigste nadeel was dat die yskas af was toe ons daar kom. Sy het meer as een keer onverskoning gevra daaroor. Die kothuis is baie skoongemaak nadat 'n huurder uitgetrek het en die yskas was gedurende die skoonmaak afgesit. Die plekkie het 'n dakwaaier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A pleasant pad in Panorama. No complaints. The kitchen, bedroom and bathroom had everything we needed. A major plus is the proximity to the Karoo Botanical Gardens (2 km - walking distance). And like the rest of Worcester, the mountains above are a backdrop beyond compare. The suburb is well named Panorama.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dicky J
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Rustig, netjies, veilig en goed geleë. Ons het baie lekker gebly en gerus. Goed geleë, veilig en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.4
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ivan O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Great. Great location. Safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Excellent stay. Excellent place for a good rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry J
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Netjies, skoon en veilig en 'n vriendelike gasvrou. Lekker geslaap, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Des And Pam R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Comfortable, peaceful and in a good location. What a beautiful place. It is very tastefully furnished with everything that one needs for a self-catering stay. The owner is a lovely, very accommodating lady. We will definitely recommend it to our friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

My kuiertjie was goed daar, die eienaar was verskriklik vriendelik en baie dankie. Hi, ek het verskriklik die plekkie geniet. My eggenoot het som gevra hoeveel sal dit wees vir 4 en vir 'n hele naweek. So het hy dit geniet, hy wil nou sy vriend ook saambring, so lekker was dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

25 Otto du Plessis Street, Panorama, Worcester, 6850, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd37cfaff71014aba3d97daa2d9487dd20da63bb5214b64af6ee4e03c638de57d2ae729c848bc510be413400cc9d6fbd99ded?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 28 5 1 5 25 Otto du Plessis Street Panorama 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.6187469 19.4553093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang