Dullstroom Akkommodasie by Woud Blokhuis | LekkeSlaap
+12

Woud Blokhuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Woud Blokhuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Werner J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner J
Gesin met klein kinders

Great.

Baie geniet. Great.

Paul C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location and unit.

Overall, it was a beautiful and comfortable unit, great location, had everything you need for self catering, relaxing and private.

Wilhelm V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik stil en veilig en baie goed geleë.

Ons het die verblyf by Woud Blokhuis baie geniet en my vrou was heeltyd in epos verbinding met die eienaars. Dit is lieflik stil en rustig by Woud Blokhuis en so naby aan al die besienswaardighede in Dullstroom.

Lien P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lien P
Saam met vriende

Dis presies soos dit op die foto lyk: Pragtig, stylvol en modern!

Dis 'n pragtige, moderne en elegante huis met al die nodige geriewe! 'n Mens hoef nêrens heen te gaan as jy daar bly nie, want die mooiheid maak dit 'n vakansie op sy eie! Die uitsig uit elke venster is prentjiemooi en goed vir die siel. As jy daarvan hou om in mooi plek te bly as jy op vakansie is, is hierdie die huis!

Nadine R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring by 'n pragtige plekkie in die woud.

By ver een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Die Woud Blokhuis is loopafstand van lekker eetplekke en winkels af. Ons het ons tyd daar vreeslik baie geniet. Ons sal beslis weer in die toekoms by die Woud Blokhuis wil woon.

Loreal V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loreal V
Saam met vriende

Baie mooi en gerieflik dat dit in die dorp is.

Sal lekker wees as die futon-bed met 'n gewone dubbelbed vervang word vir meer gemak en miskien 'n skerm vir meer privaatheid. Ons het net gesukkel om die skakelaar te vind vir die buiteligte. Anders was als perfek. Sal definitief weer bespreek.

Roxy B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxy B
Gesin met klein kinders

Brilliant spot with all the amenities needed. A small piece of heaven tucked away in a forest type surrounding.

Thank you so much for having us and sharing your awesome Blokhuis. We loved all the decor, classic Vinyl player and selection of books, games and puzzles. We will be back, as well as most of our friends and family. Facebook loved your place too.

Riaan V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike huis aan die rand van Dullstroom.

Ons het 'n wonderlike naweek in hierdie stylvolle houthuis gehad. Naby die dorp en troeteldiervriendelik!

Carien H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Ek, my man, ons 2 maande oue babaseuntjie en ons hond. Die huis is wonderlik, ruim en modern. Net wat ons nodig gehad het. Dis rustig en die dorpie self akkommodeer ook gesinne en troeteldiere. Ons het die woud blokhuis vreeslik geniet en sal vir seker weer terugkeer.

Kyle C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil forest escape.

What a great long weekend getaway! From the owners accommodating our late arrival, to the beautifully appointed home - everything was perfection. It does get cold at night, so pack an extra layer or two, and if you're bringing your fur-kids - bring an extra blanket to cover the couch if you'd like them to join you on it.

Darius D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darius D
Saam met vriende

Stil en rustige wegbreek.

Die houthuis is een van die mooiste wonings met afdrukke van enkele van Suid-Afrika se bekendste skilderye. Die kajuit is warm en verwelkomend, tog stylvol en mooi. Dit word omring deur bome en in die huis word jy omring deur boeke. As jy na Dullstroom reis of verby ry, is dit 'n móét.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Quite and serene getaway.

The cabin is one of the most beautiful styled homes with some of South Africa's most well know artists prints. The cabin is warm and inviting yet classy and beautiful. It is surrounded by trees and in the cabin you are surrounded by books. If you are traveling to Dullstroom or past this is a must.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met vriende

Rustige, ontspannende naweek in styl.

Die Woud Blokhuis het al ons verwagtinge oortref. Die huis is netjies, skoon, smaakvol gemeubeleer en die hoeveelheid aandag tot detail in die huis is 'n weerspieëling van die trots wat die eienaars in die huis het. 'n Ruim huis groot genoeg vir 4 volwassenes sonder om te voel dat dit gekramp is. Die omgewing is pragtig, met die huis in die woud, rustig met 'n glasie wyn en luister hoe die wind deur die bome gesels kan mens nie anders as om net te ontspan nie. Ons sal beslis weer Woud Blokhuis toe gaan.

Johan K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met vriende

Ons wou nie die Woud Blokhuis verlaat nie.

Baie gesellige plek en ons het baie tuis gevoel. Die term “attention to detail” het in die huis ontstaan dus het ons onsself verwonder aan die huis. Sal beslis weer gaan, so sterkte vir jul om plek te kry.

Reynier O - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynier O
Gesin met klein kinders

Het die huis baie geniet, daar is als wat benodig word.

Sal beslis weer daar oornag, dalk net eerder in die somer.

Richard C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, afgesonderde houthuisie op 'n uitstekende plek.

Pragtige afgesonderde huisie, ideaal vir 'n naweekwegbreek. Goed uitgelê met wonderlike aandag aan detail. Sterk aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely, secluded wooden cabin in a prime location.

Lovely secluded cottage, perfect for weekend getaways. Thoughtfully laid out with wonderful attention to detail. Highly recommended.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartingstraat 551/4, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABn4zyufxD9ilvaS8nZPlnAZLjvVgCL4P45dfe90mdv7CSfubMY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 551/4 Harting Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.425847798785 30.100702095518
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za