+53

4 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 48 Heriot Drive, Denvar Park, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Woud-O-Rama bied bekoorlike selfsorgverblyf in Denvarpark, 'n voorstad van George. Hierdie huis is ideaal vir 'n klein gesin of vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié lieflike huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n enkelbed en gaste in hierdie kamers maak van 'n gedeelde badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak gebruik. Alle linne word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea is het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep wat met 'n asemrowende uitsig oor die lowerryke omgewing spog. Vir gaste wat die area wil verken, is visvang, wynproe, fietsry, swem en bergfietsroetes naby hierdie verblyf. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 48 Heriot Drive, Denvar Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Woud-O-Rama het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

48 Heriot Drive, Denvar Park, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3eb1c76cea57c770d1c3844dc7074d1fbf0820c2fb79c384bfab938a5c64cb1e4112c41ea04dafc2dbbef8636f695a933b1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 48 Heriot Drive Denvar Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.955279444115 22.490101061365
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang