Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 213 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Marthinus K
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Beslis die beste plek om te bly in Beaufort Wes. Dit was heerlik en ontspanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Netjies, vriendelike gasheer. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Netjies, skoon en veilig. Baie mooi en netjies en ook veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta S
1 nag
4.0
Jan 2026

Behalwe vir die brandblusser wat in 2023 laas gediens was, geen klagtes. Goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

'n definitiewe pitstop vir die volgende keer! Fantasties lekker gekuier en baie vriendelike verwelkoming!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erika B
1 nag
4.0
Sep 2025

A peek into the past. Water shortages have robbed it of its potential charm. It was a pleasant stay. But this place is more ideal for families with younger children that like to explore. It has great potential, but needs upgrading. But for the price and only a one-night stay, it was worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jurie S
1 nag
4.8
Des 2024

Goeie putstop vir oornag. Die 1 vroulike werkers wat in 'n karavaan naby kamer 1 was, het vanaf ek daar gekom het tot laat aand kliphard gesing en dan geskreeu en weer gesing. Baie steurend. Het op 'n stadium gevoel om te ry voordat ek myself te buite gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jaco
X Ventures
Jammer oor die voorval. U moes dit aangemeld het, want dit was nie een van ons werkers nie, maar van die gaste wat daar gebly het. Ons sou dit baie beslis hanteer het, want ons laat dit nie toe nie. Ons strewe is dat al ons gaste 'n rustige verblyf moet geniet. Nogmaals jammer.

Jacques S
1 nag
4.8
Okt 2024

Lekker plaas gevoel! Baie rustig en lekker plaasgevoel. Jaco is baie vriendelik en behulpsaam. Kinders sal dit ook baie geniet daar. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmada K
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Kleinkinders kon besig gehou word. Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Klein winkeltjie op perseel het goeie verskeidenheid produkte.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 213

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek

XVentures, Plot 19, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhODNkNWU5LWMyNjItNGQ5Ny1hZmI5LTViNjJjNDdhMWM5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 213 5 1 5 XVentures Plot 19 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.306377051154 22.649055719376
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang