Y di dorp yt

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Y di dorp yt skuil aan die voet van die majestueuse Magaliesberge net 7 km vanaf Pretoria in Hartbeespoortdam se rigting.

Verblyf word gebied in 3 kamersoorte waarvan 1 die wittebroodsuite is. Elke kamer is smaakvol versier en het 'n koningingrootte-bed, koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en yskassie.

Ander geriewe sluit braaigeriewe en veilige parkeerplek in. Ontbyt word daagliks bedien en ander maaltye is op aanvraag beskikbaar. Die enkel- en dubbelkamers het 'n gemeenskaplike kuierarea met 'n TV en 'n yskas.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Y Di Dorp Yt gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]