- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Groenhoek Farm, R712, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Groenhoek Guest Farms bied 3 pragtige selfsorg-cabins. Die werkende plaas is 15 km vanaf Clarens en is ideaal vir 'n gesinsvakansie of vir gaste wat op soek is na 'n toevlugsoord in die bosveld.
Die verblyf beskik oor 3 losstaande kothuisies met 'n uitsig op die berg en oor die plaas. Elke kothuis bied slaapplek aan 3 of 4 gaste en is individueel gestileer. Die cabins het elk 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Elke cabin beskik oor 'n kombuis of kombuisie, 'n eetarea en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, kaggel en 'n TV. Die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, TV's en DStv.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braaigeriewe en 'n speelarea vir kinders, en kan staptogte om die plaas geniet of na een van die nasionale parke gaan om in die Drakensberge te stap. Daar is koffiewinkels en restaurante in die omgewing om te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Zim Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 91
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Groenhoek Farm, R712, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Groenhoek Guest Farms het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Groenhoek Farm, R712, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang