+74
Kampeer/karavaan in Gxarha (Morganbaai)

Yellowwood Forest Camping and Accommodation

20% AF!
Naweekaanbod
Kry 20% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Feb 2026 tot 27 Feb 2026.
  • Slaapplek vir 168 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 661 Link Road, Morgan's Bay, 5292, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Yellowwood Forest Camping and Accommodation verwelkom natuurliefhebbers, gesinne en groepe. Dié unieke omgewingsingestelde toevlug is bekend vir sy warm gasvryheid. Geniet 'n Wildekus-verwelkoming net 1,5 km van die strand af met maklike kustoegang via paadjies deur die woud.

Die kampeerarea en selfsorghuisies is geskik vir alle begrotings en reisvoorkeure. Daar is 'n gemeenskaplike ablusieblok met storte, toilette, 'n bad en wasbakke.

Die teetuin-restaurant, pizzeria en kroeg bedien fantastiese kos, koffie en houtvuuroond-pizza's. Al drie is oop op 'n daaglikse basis. Daar is ook 'n geskenkwinkel met DStv en WiFi. Elke Saterdag is markdag en hier kan gaste dan vars groente, organiese eiers, tuisgebak en plaaslike kunsvlyt koop.

Die jongspan sal mal wees oor die speelplek met 'n boomhuis, 'n trampolien en glyplanke. Die rivier het 'n klein, natuurlike swemgat met hoë rotse vanwaar gaste kan spring en daar is staproetes in die woud wat verken kan word. Gxarha (Morganbaai) se dam is lekker naby en is ideaal vir baarshengel, swem en kanovaart.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 661 Link Road, Morgan's Bay, 5292, Oos-Kaap
  • Gaste dink Yellowwood Forest Camping and Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R250
20 % AF
R 250 R 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R250
20 % AF
R 250 R 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R250
20 % AF
R 250 R 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

661 Link Road, Morgan's Bay, 5292, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 168 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllY2ZkNWY5LTdlODQtNDVmYi1hN2IwLTVkNmU1NTc4M2ZmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R250 nouVanaf R200 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 661 Link Road Morgan's Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.696852 28.333834

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang