LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anandi O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Wonderlik. Ons het dit vreeslik geniet. Daar is baie diere om die huisie en 'n lekker plek om te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Absoluut die moeite werd. Dit was werklik 'n plek waar mens dadelik tuis voel. Die ruimte is perfek vir 2 mense. Die diere ken beslis die plek met gereelde kuiers van kudus en vlakvarke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Absoluut fantasties. Ons het baie lekker gebly. Die diere kom gereeld deur die dag by die huis verby. Kos is beskikbaar in die park wat vir hulle gevoer kan word. Die huis is goed toegerus met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie O
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Wonderlike naweek, baie dankie. Baie lekker huis en baie diere! Dankie vir die eienaar se vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taryn Y
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Absolutely fantastic. Gorgeous accommodation. The host is fantastic and made sure we were well looked after and communicated well with us. The house is deeper into Marloth by the Crocodile River, which gives you the opportunity to listen to the hippos and lions. We had so many animals like kudus, warthogs, zebras and bush babies visit us! They came up so close to us; it was surreal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Rustig, netjies, veilig. Rustig, netjies, veilig, heerlike 5 dae wegbreek. Sal 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Yochanan
Dankie, Anita. Ek waardeer jul goeie gradering. Dit beteken baie vir Yochanan.

Shaun C
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Amazing. We had an amazing stay from beginning to end, from booking to departure. The unit is neat and tidy and has everything that is needed. It was a home away from home. We had amazing animals visiting every morning and night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Yochanan
Thank you, Shaun, for sharing your experience of your stay at Yochanan and for the excellent review. Much appreciated.

Cathy H
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Special place for those who love the bush and wildlife. Absolutely magical! Absolutely stunning time at Yochanan. The experience there was incredible with animals walking around the house constantly and so tame. The house is small but so comfortable and just perfect for our stay. It had all the amenities that we needed, the house was neat, comfortable beds, air conditioning and fans. The outside area had a splash pool and a fire pit. We were within walking distance to the Crocodile River and evening strolls with the family were always a highlight. Shops were close by and access to Lionspruit and Kruger Park was easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Yochanan
Thank you, Shaun, for this rating and your visit. Much appreciated.

Chantal V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Rustig, stil en wild lewe ongelooflik. Ons het baie lekker gebly. Alles was net reg vir 'n heerlike rus naweek. Wild was ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Yochanan
Baie dankie vir jul ondersteuning en goeie terugvoer. Waardeer opreg.

Marinda V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Uitsonderlik. Ons het 'n absolute fees gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Yochanan
Baie dankie vir goeie terugvoer, waardeer julle besoek en dankbaar dat julle dit geniet het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R1 090
10 % AF
R1 090 R981
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 090
10 % AF
R1 090 R981
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 090
10 % AF
R1 090 R981
per nag (plek vir 5)
Bespreek

3197 Otter Avenue, Marloth Park, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA610c3df42ad1bdc07e7cba79d8dbc46fbb2c5baa4d27c057722c01e75f2e8bf982140e60bfd4aa3bd25da6e4857a7c1ed611?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 090 nouVanaf R981 per nag (plek vir 5) 45 5 1 5 3197 Otter Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.335461709262 31.802603493254