Gillitts Akkommodasie by York House B&B | LekkeSlaap
+37

York House B&B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York-weg 4A, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

York House is 1 km vanaf die dorpie Hillcrest langs die beroemde Comrades Maraton-roete in KwaZulu-Natal. Die omgewing spog met pragtige strande, winkelsentrums, kunvlytmarkies, straatmarkte, en is boonop gewild onder branderplankryers. Ons bied die ideale wegbreek vir diegene op soek na 'n vakansie propvol pret en plesier.

Verblyf is beskikbaar in 5 slaapkamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n waaier, TV en koffie- en teemaakgeriewe in. Sommige kamers het selfsorggeriewe.

'n Swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Doendinge in die omgewing: visvang, voëlkyk, wildritte, wildkyk, begeleide staptoere en tennis. York House B&B is naby kroeë en restaurante. Gillitts-sentrum is die naaste en bied kroeë en goeie restaurante, onder andere 'n soesji-restaurant.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 24 resensies vir York House B&B
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • York-weg 4A, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink York House B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York-weg 4A, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjODgwNmJjLTU5MmEtNDQ3Ny05M2NkLWM4MTc5ZjkxMWFjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R780  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 4A York Road Gillitts 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.794622935871 30.786057830688
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za