Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yzerzee 2

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-laan 7, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Yzerzee 2 is in Yzerfontein aan die Wes-Kaap se Weskus geleë. Dis ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en dit bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en stort en daar is 'n gaste-toilet op die grondvloer.

Die kombuis is met selfsorggeriewe toegerus en daar is 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die hoofslaapkamer het ook 'n TV met DStv.

Daar is 'n hek vir kinders aan die bo-kant van die trappe.

Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel en die eenheid het 'n moderne alarmstelsel en gewapende reaksie.

Yzerfontein se strand, supermark, bakkery, 5 restaurante en 'n sportsklub is nabygeleë.

Buffelsfontein Privaat Wildpark met wildritte, die Weskus Nasionale Park en !Khwa Ttu San Kulturele Sentrum met bergfietsroetes is 20 km weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Yzerzee 2 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Yzerzee 2
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wessel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 6

Ligging

  • Flamingo-laan 7, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Yzerzee 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-laan 7, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90fe23c7893759802057bb1749aacd40d25a05a0dc4042ce7663a21bb388d83fc9c4f7ac20fa47fc9129013d54c2735e2a88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 7 Flamingo Avenue Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.34366488287 18.165552745439
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem