10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3185 Berghaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Zaganaga Kruger Lodge is 'n lieflike dubbelverdieping-selfsorghuis in Marlothpark, sowat 750 m vanaf Marloth Park Two Trees en 1 km vanaf die Jackalberry-uitkykpunt.
Die huis het lugversorging, bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Drie van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Elke badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, ysmasjien, eetgerei, breekware, yskas, kisvrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, asook 'n slim-TV met DStv-kanale en gratis WiFi. 'n Omsetter is in geval van kragonderbrekings beskikbaar.
Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en sitplek, 'n plonspoel met 'n veiligheidsnet en 'n boma. Onderdakparkeerplek vir 2 voertuie word voorsien. Daar is talle vrylopende diere wat die huis soms kom besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Cornia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3185 Berghaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Zaganaga Kruger Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3185 Berghaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang