Beskrywing
Daar is vier permanente tente, elk 3 x 5 meter groot en geleë op 'n houtdek. Twee van die tente is ingerig met 2 enkelbeddens, wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, terwyl die ander twee tente elk 'n dubbelbed het. Elke tent het 'n klerekas, bedkassies, handdoeke en dekstoele. Gaste kan ook tee of koffie maak met behulp van die gasstoof in die gedeelde lapa. Die gemeenskaplike lapa is toegerus met 'n yskas, gasstoof en ketel, mikrogolfoond, lugbraaier, binnebraai, buitebraai, alle eetgerei en breekware, en 'n TV met DStv-stroomdienste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat jag gedurende die jagseisoen op die perseel plaasvind.
Die verblyf word deur sonkrag aangedryf.
Die verblyf is nie vir gaste met mobiliteitsuitdagings geskik nie.
Gaste moet hul eie kos, drinkgoed, toiletware en handdoeke saambring.
Skoon boorgatwater word gebruik.
Vuurmaakhout is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Toiletpapier word voorsien.
Vullissakke word voorsien.
Geen honde en/of katte word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Zandfontein Farm portion 2, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang