Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zangarna Game Lodge

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Zangarna Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ruhan V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruhan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Foto's en woorde kan dit nie beskryf nie!

Ons het ons huweliksherdenking by Zangarna geboek. Wat 'n ongelooflike ondervinding. Ons was bederf tot die afgrond in! Hulle het dit so spesiaal gemaak dat ons nie kan dink ons wil enige ander plek besoek vir so geleentheid nie. Die werknemers en bestuur is baie hulpvaardig, vriendelik en gaan uit hulle pad uit! Die verrassings van sundowners tot spesiale etes was ongelooflik. Die kos wat bedien was was uit die boonste rakke! Dit is iets wat elke paartjie moet beleef!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R483 800
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R483 800
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R483 800
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbank 2, Lephalale, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZGMwMDlkLTczNDEtNDk1Ni04MTBmLTMzZmRmZDI5Mjc0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R483 800 per nag, vir 12 mense 1 5 1 5 2 Blaauwbank Lephalale 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.018057218475 28.038026690483