Zebras Crossing

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ervaar egte Afrika-bekoorlikheid by een van Suid-Afrika se top bosboetiekoorde. Zebras Crossing is ’n eksklusiewe lodge in die malaria-vrye Waterberge in Limpopo.

Dié luukse oord is 180 km van Johannesburg af en is perfek vir klein groepies en gesinne. Dit bied ’n unieke bestemming vir gaste wat privaatheid en rustigheid verlang en wat daarna smag om te ontspan.

Zebras Crossing bied slaapplek aan 16 gaste in 6 suites, waarvan 2 addisionele solders het. Al die suites het en suite-badkamers en buitestorte, is ruim met baie lig, en gerieflik ingerig. Die lodge word besit deur ’n Switserse entrepreneur en die dieselfde personeel verwelkom al gaste vir die afgelope 19 jaar.

Die lodge bied B&B-verblyf en ’n ondervinding wat alles insluit. Geniet die wild om jou, en gaste kan selfs die zebras en meerkatte voer!

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits
  •  Italiaans
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zebras Crossing gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 310 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za