Zebula 8 Bedroom Lodge IV1
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabula Plaas 534, Zebula Gholflandgoed en Spa, Bela-Bela, 2188, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 900 per nag (plek vir 16)
Beskrywing
Zebula 8 Bedroom Lodge IV1 is 'n selfsorg-lodge op die Zebula Gholflandgoed en Spa. Dié landgoed is 202 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en spog met verskeie ontspannings- en sakegeriewe.
Dié ruim lodge het lugversorging en het slaapplek vir 16 gaste. Daar is 6 en suite-slaapkamers en 1 gastetoilet in die hoofhuis, en 2 en suite-slaapkamers in die kothuis. Die hoofhuis se hoofslaapkamer, asook tweede, vierde en vyfde slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed. Die derde en sesde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die kothuis se eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Elke en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, oond, yskas en ander toebehore. Die leefarea het 'n gaskaggel en lei na die kuierarea. Die kuierarea het 'n ingeboude kroeg met 'n yskassie, 'n tafeltennistafel en 'n pooltafel. Dié area lei na die swembaddens en buitebraai-area.
Die kothuis het sy eie kombuis met basies toebehore en 'n patio met 'n braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Gaste kan die landgoed se geriewe geniet, insluitend die 18 putjie-gholfbaan, restaurante, kroeë, spa, sport- en ander rekreasie-areas, konferensie- en spanbougeriewe, gimnasium, swembaddens en wildkyk.
Slaapplek
’n Bespreking by Zebula 8 Bedroom Lodge IV1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 187
Jaar gelys 4
Ligging
- Mabula Plaas 534, Zebula Gholflandgoed en Spa, Bela-Bela, 2188, Limpopo
- Gaste dink Zebula 8 Bedroom Lodge IV1 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabula Plaas 534, Zebula Gholflandgoed en Spa, Bela-Bela, 2188, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom